024

Van Coke Kartel chat met Watkykjy oor Metallica

In Watkykjy Interviews deur griffin2 Eiertjies

Ons het die afgelope Sondag (die dag na die Metallica show in Joburg) sommer by Park Acoustics vinnig met Van Coke Kartel gechat oor hulle experience met oom James Hetfield se crew.

Van Coke Kartel het vir Metallica ge-open twee aande in ‘n ry (24 en 25 April 2013) by die Bellvillle Velodrome in Kaapstad.

Verwag maar nog so paar Metallica posts in die volgende week of so hier op Watkykjy.

Metal up your ass, ou pellie…

Deel met jou tjommies!
griffinVan Coke Kartel chat met Watkykjy oor Metallica

Comments

  1. Daan Likkewaan

    Fokkit Wynand kan kak praat. Is hy op coke of wat?

Gooi Comment