This is Russia, bitch!

In Fokken Main Videos deur griffin9 Eiertjies

Dis nie asof Rusland ewe skielik op zef afgekom het nie. Dit was nog altyd daar. Ek meen, jissis, wie stuur 'n hond in outer space in? Tien een een hierdie ouens se ma's en pa's:

Deel met jou tjommies!

    griffinThis is Russia, bitch!

    Comments

    1. Knortofffie

      Jirre nee, ek wil se dit was totaal en al befok, veral die piekie wat jou so toffie druk hier by 1:58. maar my kop spin nog so bietjie van hierdie een. 

    2. Piet

      Is dit weird as ek dink midgets is ook sexy ?

    3. GroenMamba

      Ek dink die klomp het heeltemal te veel krokodil gevat.

    4. Bierboks

      Blerrie fokken marabse weer krokodil in die hande gekry – en 'n Die Antwoord video… 

    5. Louwhan

      CCCzeffokingP – Love it. Kan duidelik sien Die Antwoord het diep wonde op hulle gelos. Ninja is nie so verbasend groot in die Russeland.

    6. Pisvingers

      Ag nee jifisis, hoe kan julle my my bandwith soo laat fokken mors man ! Ekt midway deur daai kak n bietjie in my mond gekots en selfs dit het n beter smaak gehaad as daai fokken vodka besmette marabaste

    7. RusIVAN

      Maybe you do not believe me, but I am from Russia and we really all that bad.

    8. pieter

      daai lyk soos poes wat die antwoord vorendag sal kom.

    Gooi Comment