Rock on The Plot: Saterdag 20 April, Pretoria-Noord.

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

As jy Saterdag, 20 April iets lekker soek om te doen in die Noorde van Snor City, kan jy altyd gaan uitslaan by Rock On The Plot. 'n Hele klompie bands speel en jy hoef ook nie die laatmiddag ruggas te mis nie, want hulle gooi dit vir jou op 'n big screen. Deure maak 16:00 oop en die jol vind plaas by plot 190, Zambezi Road East.

Meer info:

Hierso 'n 'n map om by die jol uit te kom.
Gaan check hulle Facebook page uit
Koop tickets hierso

rock on the plot

Hierdie post is 15 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,061,059 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRock on The Plot: Saterdag 20 April, Pretoria-Noord.

Gooi Comment