rock on the plot

Rock on The Plot hierdie Saterdag. Score 10 double tickets!

In kompetisie deur griffin1 Eiertjies

Lus om bietjie bands te gaan kyk hierdie naweek in die noorde van Snortoria? Ons het 10 double tickets om weg te gee vir Rock On The Plot.

Al wat jy moet moet doen is om na hulle Facebook page toe te gaan en die volgende comment te los: "Ek kry twee free tickets by www.watkykjy.co.za" Neem 'n screen shot van jou comment en mail dit na griffin@watkykjy.co.za. Die eerste tien e-mails met screen shots wat ons ontvang, sal elk 'n double ticket kry na die music festival toe. So maklik soos dit.

'n Hele klomp bands speel en jy hoef ook nie die laatmiddag ruggas te mis nie, want hulle gooi dit vir jou op 'n big screen. Deure maak 16:00 oop en die jol vind plaas by plot 190, Zambezi Road East.

Meer info:

Hierso 'n 'n map om by die jol uit te kom.
Gaan check hulle Facebook page uit
Koop tickets hierso

Deel met jou tjommies!
griffinRock on The Plot hierdie Saterdag. Score 10 double tickets!

Comments

  1. Rudolph

    Thanx vir die tickets WATKYKJY??!! Julle vokken kook

Gooi Comment