RAM FKN JAM Vol. 12 – For Whom The Bell Tolls

In Watkykjy Gigs deur Chopper CharlieRek jou bek

Maak uit, freak nê, dis weer heavy tyd vir heavy metal en old school rock en roll vibes met RAM FKN JAM Vol. 12 – For Whom The Bell Tolls. Rock jocks Chopper Charlie en Iron Leyden pomp die kiefste kitaarmusiek kliphard by Sgt Pepper in Langstraat Vrydag 26 April, so lekker slap-bang tussen die Metallica shows. Verwag om bietjie meer Metallica as gewoonlik te hoor. Verwag om blerrie min te onthou. Verwag 'n seer nek maar 'n hart vol vreugde. Maak dit 'n swart hart vol vreugde. Selfs griffin pull in vir dié ene so jy weet hier kom kak. Once.

Hier's so bietjie 'tallica om jou bloed te laat bruis.
ram-fokken-jam

Chopper CharlieRAM FKN JAM Vol. 12 – For Whom The Bell Tolls

Gooi Comment