Metallica kompetisie sluit hierdie Vrydag!

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Soek jy double tickets na Metallica se shows in Joburg of Kaapstad? Soek jy twee Metallica Blu-Rays of DVD saam met jou double tickets? Jy het kans tot Vrydag. Details hierso.

Check hierdie spiff entry:


griffinMetallica kompetisie sluit hierdie Vrydag!

Gooi Comment