Local YouTube channels: Rockbottom TV. Marabse uit Durbs, bru!

In Watkykjy Interviews deur griffin3 Eiertjies

dusty richOns is steeds besig met ‘n soektog na die coolste local YouTube channels in Zef-Afrika – outjies wat bietjie moeite doen om jou internet kykgenot so paar notches op te stoot. Op ‘n stadium sal jy aan genoeg YouTube channels subscribe sodat jy elke dag van die week iets befok en local sal kan kokkenodge. Amper soos jou eie personalised TV in jou ou studeerkamertjie. Of by die werk.

Nadat ons julle verlede week aan Anne Hirsch voorgestel het, het ons nog so bietjie goud ontdek. Dis nogal lekker wanneer mens zef goud op die interwebs raakboor…

Daar kom gewoonlik niks goeds uit Durban uit nie (behalwe miskien Durban Poison, vir die zolkoppe wat hulle ogies stadig knip) maar ons het die gomgat motherfucker van Rock Bottom TV, Dusty Rich, opgespoor en so bietjie met hom gesels. Sommer so oor die interwebs, want ons wou nie al die pad Dirtbin toe fok nie.

Jy kan hulle op Facebook en Twitter volg of soos Dusty in sy eie woorde oor hulle YouTube channel tune: “Pop us a subscribe, leave a comment below or a go fuck yourself”

Laat weet ons gerus van enige ander local YouTube channels wat gereeld cool shit uitsit, en ons feature dit op Watkykjy. Daar moet seker nog ‘n paar daar buite wees?

In die meantime, kyk Rock Bottom TV se South African episode met die Watkykjy interview hier aan die einde rond…

O ja, gaan krap ook gerus rond op hulle channel en soek vir die episode waar hulle Die Antwoord kak byt. Dis poes snaaks.

die-antwoord

griffinLocal YouTube channels: Rockbottom TV. Marabse uit Durbs, bru!

Comments

  1. Albert

    LoL die goed is kak snaaks! lol Legend hit daai!

  2. Prof. Bokdrol

    Hey, los ons Bluff Scruff uit – ek kom van daai valley af en kyk watse voorbeeldige burger is ek vandag…en my Durbandiet tjommies hier doen ook nie te kak nie.

Gooi Comment