Het my swaer lekker skrik gemaak die naweek!
Shaun
Pis sommer Buite
Fred
Hierdie ou het dalk n punt beet
Jaco
Griff, vir WLIWOES vanoggend inni traffic gespot!
Palatzo
Niemand sou kon raai dat hierdie apie vir 'n Sign Company werk nie. Gespot by Gateway Durban
Mike
"I can see clearly now" —-"Gespot" in Durban
Mike
Hi Griff
Ekt die ou by my kantoor gekry
Eddie
'n Citroen van ALLE karre – nee magtig Durban se mense is gek
Mike
Check hierdie porta-loo en die ATM kuis wat ek gekokkenodge het.
Saurus
Hi Griff,
Hierdie KAKWARM Kombi het die ys behoorlik laat smelt waar ons gaan ski het in Italia!
Ciao
Herman en Elaine
Howsit,
Ekt die outjie gespot by Stones Centurion die naweek. Ek kon hom nie agter afneem nie, die trotse eienaar het my gekokonodge van 'n afstand af!
Groete,
Shaun
Hi Griff
Het Riaan se bakkie gespot by Pick 'n Pay in Faery Glen, Pretoria.
Cheers
Tony
Sal later meer stuur, maar ek dink die een pas by die toilet een van vandag. Afgeneem by McDonnalds in Saudi
Len
Hi
Weet nie na wie om fotos te stuur vir zefspotters. Ek het hierdie in Centurion raakgeloop.
Groete
Michiel
Hierdie bakkie gespot in Rosslyn vanoggend.
Wichard
Watkykjy staan op 1,072,808 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Vir die ou wat my bakkie gesnap het, jy moet maar saam kom hengel.
Daai ou het so baie tattoos op sy arm hy lyk soos 'n inkleurboek.
Hy gaan 'n hit wees met sy kleinkinders, as hy ooit teelkans gaan kry.
#1 KCCO bra!!
T'a Stienie het eers gereken daar moet 'n wet wees dat alle vibrokreet mure piskrippe hê. Toe sy egter daai Shahoedie kak-etieket tjek, chains sy haar maaind omblikfokkenlik. Hahahaaaa
.
Len, waarmee vee hulle, hulle se af? Olie?