Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin4 Eiertjies

Kyk hoe suip hierdie ou tequila
Kwagga

 

Zulululand deur – kyk mooi voor jy buite toe strompel
Mike

passop

Ek kry hierdie gem op Huisgenoot se website. Weet nie hoe om Brahaman se ogies te blur nie. Maar wat is homoristies? Is dit soos 'n snaakse gay dude, of 'n homofobiese rassis?
Ziebie

homorisites

Dis hoe Tuindienste gedoen word met die stygende petrolpryse
Mike

petrolprys

Check hierdie pantydropper
Anville

004

003

002

Yes Griff
Die badass gespot in V-town! Drie Riviere nogal!
Die skere staan seker tou om saam die kwagga n ride te vat!
Eish ma we!
Barend

IMG-20130317-00282

IMG-20130317-00283

IMG-20130317-00284

Grif, hierie bakkie gespot in Clitoria, dubbel kizhose en baie spoilers vir spoed.
Groete
Bakballas

016

017

Verpersoonlike nommerplaat: R4500
Vergeet die tweede "t" in "Skattie: grensloos snaaks
Dave

skatie

Hi Griff,
 
So paar gespot die laaste paar weke:
 
1.  Gespot op N1 noord voor Rivonia
2.  Gespot by Lynnridge Mall
3.  Vraag:  Wat doen jy as jy POES baie geld het, maar fokol klas en 'n spelprobleem?  Jy koop 'n Aston Martin, verf die ding canary-YELLOW en dan kry jy vir jou 'n persoonlike nommerplaat wat lees "YEHELLO".  Dom drol.
4.  Gespot by Wapadrand poskantoor.  Dom smurf.
 
Groete,
Ben.

1

2

3

5

Check die kak uit. Merc maak sommer nou bikes.
Anton

image

Hierdie post is 14 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 78,370 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. pieter

    Ziebie wat soek jy op pas maats by die mans afdeling? as jy wel n girl is wys jou tiete hier en ons sal vir jou die geskikte kerel uitkies tussen die watkykjy maatjie vir n naaitjie groep.

Gooi Comment