Laasweek se zefspotters.

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Yea Griffin
Die company scheme die employees kak die troon mis!
Shot
Shaun

kak raak

Nee poes, ek weni wat om eers te skruif oor die ene nie!
Jakobus

gl-klas

Yes Griff
Gespot in Parrow verlede week.
Wonder hoe lyk 'Ma se wa'.
Groete,
Frans

pa se wa

Hi bra
Ek dog jy sal dink dis oulik, attached het ek ‘n foto van een van die finaliste in die Ventersdorp sleepwa van die jaar kompetisie.
Anyway cool
Hendrie

police

Hoezit,
Hierdie “cutest yaris in Pretoria” gespot, haha
Stephan

yaris pretoria

Griff,
Ek bly in Bahrain (Daar waar F1 in die sand is) en aangesien mense hier gelk kad, sien ons maar pragtige karre…
Sal meer stuur.
Mike

Bahrain Police Cars

Bahrain Police Cars2

Bahrain Police Cars3

Bahrain Police Cars4

BMW V Farra

BMW V Farra2

RR Show-Room

RR Show-Room2

RR Show-Room3

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters.

    Gooi Comment