Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Hierdie was 'n lekker besige week wat begin het met Metallica in Kaapstad, oorgaan na RAMJAM in die Kaap vanaand, Metallica more in Joburg en eventually Park Acoustics wat die naweek in die pille gaan skop met Van Coke Kartel in Snortoria. Kry jou boude by laasgenoemde. Meer info hierso.

Intussen gaan ons maar maak asof dit somer is… Daar is nie meer baie warm dae oor nie maar dis naweek so jy kan net sowel fokken duik.

duik-hang-tiete
Moet dit net nie soos hierdie Duitse naai doen nie:

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Gooi Comment