Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin1 Eiertjies

Net 'n vinnige aankondiging voor ons verdaag, seuns en dogters. As jy Saterdag, 20 April iets lekker soek om te doen in die Noorde van Snor City, kan jy altyd gaan uitslaan by Rock On The Plot. 'n Hele klompie bands speel en jy hoef ook nie die laatmiddag ruggas te mis nie, want hulle gooi dit vir jou op 'n big screen. Deure maak 16:00 oop en die jol vind plaas by plot 190, Zambezi Road East.

Meer info:

Hierso 'n 'n map om by die jol uit te kom.
Gaan check hulle Facebook page uit
Koop tickets hierso

En nou is dit inderdaad tyd om te duik, want dis fokken naweek. Ons duik vandag so bietjie vroeër, want die Watkykjy bar moet klaargemaak word. Ons wil vra dat julle asseblief ordelik verdaag en in enkelrye beweeg. Veral nadat jy hierdie video hieronder gekyk het. Ons sal aanraai dat jy dit nie by die werk kyk nie, want jy gaan summier begin dans by jou desk of moontlik spontaan begin draad trek, want dis 'n befokte tune. Die ander rede is dat die video van die mooiste kaal tiete vertoon wat mens seker ooit in 'n musiekvideo gesien nie. Nee jirre, ek gaan duik, die bloed begin nou na snaakse plekke toe te vloei…

kritalhelder-tiete

Robin Thicke 'Blurred Lines' (Dirty Version) from OB MANAGEMENT on Vimeo.

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. BraweBrulPadda

    Die video het nie klank nie???
    O, nee wag, daai brunet het my aandag afgetrek.

Gooi Comment