Watkykjy party: Shadowclub en ‘n GoPro.

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Ons het die naweek 'n dik party gegooi by Arcade Empire in Pretoria saam met Man As Machine, CrashCarBurn en Shadowclub. Dit was kakhard. Mense het nog Sondag in die bed gelê en huis met hangovers.

Ons het vir Louis Roux, Shadowclub se bassist, 'n GoPro Hero3 in die kloue gestop om op sy bass te plak sodat ons die nuwe megaftertjie kon toets. Dit het toe gadnie te kak uitgekom nie. Jirre, dis fun om met hierdie kamera's te rond te fok. Ek strap sommer een aan my piel vas en hardloop in die straat af. Checkityt:

Ons het ook lekker foto's en next level footage geneem van die party. Sodra dit reg is (seker hier teen Maandag se cunt), sal ons dit hier kom looi.

Die volgende Watkykjy party gebeur die 11de Mei. Ook weer by Arcade Empire in Pretoria. Ons is besig om 'n poeslekker line-up te reël en sal julle binne die volgende week of so laat weet wat gaan vir wat. Sommer dik verjaarsdag vibes ook.

So gepraat van "poeslekker"… Weet jy wat noem mens 'n fokken hot lesbian? 'n Poeslekker poeslekker.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy party: Shadowclub en ‘n GoPro.

    Gooi Comment