Watkykjy nuus round-up. Week 11.

In Wat is nuus? deur griffin6 Eiertjies

Liewe ouers! Dis 'n rot!
zille se toonHelen Zille, die Premier van die Wes-Kaap, is deur 'n rot by haar ampswoning aangeval. Die rot het op haar afgestorm en sy het hom probeer sidestep. Blykbaar kan tannie Zille nie goed side-step nie en die rot het haar toe op die toon gebyt. Gelukkig het sy oor 'n garlic patch in haar tuin geloop, want anders het sy heel moontlik kak opgetel met spoke ook en almal weet hoe kakgevaarlik spoke is. Gelukkig het die rot nie haar handsak gesteel nie, want tannie Zille het nie haar handsak aan haar gehad nie. Dit was heel moontlik in die huis. Of miskien in haar kar. Of miskien het sy nie eers 'n handsak nie. Heel moontlik rol Helen Zille met 'n moonbag. Daai fake leer moonbags. Ons is vreeslik dankbaar dat Beeld hierdie storie sowel as 'n foto wat tannie Zille ge-Tweet het met ons kon deel. Dis lekker as die nuus homself so op Twitter skryf. Zille sterk op die oomblik aan in haar ampswoning. Spekulasie dat die rot radioaktief was en Zille dus eersdaags sal morfeer tot in 'n half-mens half-rot hibried, oftewel 'n rotmens, is volgens haar ongegrond: "Ek is nie 'n rotmens nie. Ek is 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis," het Zille gesê en waansinnig gelag.
Dink jouself in wat sal gebeur as Zille nou in Splinter moet verander na hierdie fratsongeluk. Sy sal vir haar vier radio-aktiewe skilpaaie moet gaan soek in die Wes-Rand se mynwater en ninja turtles moet begin train. Vandaar kan sy sommer Luthuli Huis inval. Baie strategies. Sterkte, tannie Zille. Dit is verskriklik. Ons dink almal aan jou… – Beeld

Brand so bietjie bruggies
Die afgelope naweek het mense in Lake Marble Falls, Texas blykbaar na die grootste brug demotion van 'n brug ooit gekyk. Vir die wat nie weet nie, 'n "demotion" in die kostruksiebesigheid verwys na wanneer 'n ou structure as gevolg van verskeie redes opgefok moet word om plek te maak vir nuwes. Dink byvoorbeeld aan Hillbrow. Sorry, dis 'n kak voorbeeld. Die hele Hillbrow moes al plek gemaak het vir nuwe geboue of een poesgroot plat memorial. Miskien vir meisies met klein borste orals.

Die video is deur Kirk Drummond met 'n Red Epic kamera afgeneem teen 300 frames per sekonde. Gewoonlik kyk mens movies teen 24 frames per sekonde. Meer frames per sekonde beteken mens kan die video amper so stadig soos Julius Malema maak in post-production. Jirre maats, julle leer 'n nuwe klomp goed vandag hier op Watkykjy. Volgende week leer ons julle hoe om deur nul te deel. Kom ons kyk eerder die video voor jou brein breek:

Wêreld se oudste tweeling wolbeursiesmouse tree af.
Ons het julle so rukkie terug hier op Watkykjy vertel van die Fokkens susters, die aptly named tweeling prostituutsusters van Amsterdam. Hulle het op die rype (of is dit nou vrot?) ouderdom van 70 besluit om hulle vleismango's op die rak te sit en halt te roep op een van die wêreld se oudste professies. Na 50 jaar elk se horisontale mamba met 'n gekombineerde syfer van 355000 mans het die arthritis (ja fokken right!) dit uiteindelik te seer gemaak om zabers te diens in die Rooiligdistrik. Hulle vind dit ook heel verstaanbaar baie moeilik om nuwe clients te lok. As die kaas oud is, soek die muis fokol.

Ons kan net hoop en bid dat daar nie 'n documentary oor die sif susters gemaak word nie.

poeslelike prozzies

Poesgevaarlik
Hoe weet jy wanneer jy 'n next level krimineel is? Jy bêre jou rollie in jou poes en jou zol in jou hol. Dit is waarvoor die 28-jarige Christie Dawn Harris ge-arresteer is in Oklahoma vandeesweek. Dis nou nadat die polisie crystal meth, dwelm parafanalia, 'n pistool en ammo in haar tjor ontdek het, want daar is eers by die polisiestasie uitgevind hoe poesgoed sy die res van die KONTraband weggesteek het. Sy het aanvanklik geweier om 'n  tronk outfit aan te trek, heel moontlik vanwee die swak kleurskakering en ontwerp maar het later toegegee aan 'n full body cavity search. Wat steek toe daar uit by haar vleismango so reg onder die mannetjie-in-die-boot? 'n .22 rewolwer se kolf met drie rondtes live ammo! Sy kan net poesbly wees daar rollie het nie afgegaan nie, want daai bullet kan net een pad loop, en dis nie grondpad nie. So met die ondersoek in haar grondpad op is die drugs in 'n plastieksak gevind. As mens so na die goose se foto kyk, lyk dit nie veel of daar heelwat piel sal ingaan by haar gun holster nie… – Huffington Poest

rewolwer in poes

Nuus fokop vir die week:

smokey-joe

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy nuus round-up. Week 11.

    Comments

    1. Bokbal

      Sekretaresse: " Brug, die baas wil jou sien."
      .
      Baas: "Brug, jy werkgehalte het te laag gedaal. Die bosslapers kla dat hulle nie meer onder jou kan kak nie. Jy kry 'n demotion na 'n laagwaterdrif."
      .
      Brug: "Nee, nee. Ek gaan dinamiet vat en jou fokken huis implode." 

    2. Jakes

      Tannie Zille moet miskien 'n afspraak kry vir 'n pedicure. Die arme rot is seker dood.

    3. Dieter

      Daars al klaar n doccie laasjaar gemaak oor hulle… "Meet the Fokkens"

    4. Prof. Bokdrol

      Rotte is blykbaar fokken vicious – nevermind Antie Helen se toon, hierdie een vat verlede Maandag (perfekte timing…) sommer 'n hele nuclear power plant uit: http://tinyurl.com/cqq7u4u

    5. Prof. Bokdrol

       
      Beste Tannie Helen,
       
      Ons deel Tannie se pynlike ervaring, en daai rot-gehapte toon lyk inderdaad fokken grim (selfs nog voor die rot eers naby was…)
       
      Tannie moet egter asseblief nie so op-tense nie, ons het meer as genoeg histeriese mense in Gauteng, maar baie dankie vir die beskeie bydrae tot ons nimmereindigende witmensprobleme in elk geval.
       
      Lyk my wel ook Tannie het so 'n tikkie zak in die bank – anders as ek, wat op Menseregtedag moes werk toe gaan.

       
      Ek wil nou nie voorbarig klink nie, maar as ek so 'n paar Rand by Tannie kan leen om my borg te betaal nadat ek binnekort my baas doodgebliksem het sal dit hoog op prys gestel word.
       
      Groete,
      Prof. Bokdrol.

    6. Prof. Bokdrol

      NS: Terloops, as Tannie se toon regtig erg seer word moet Tannie maar op die êêrie klim hiernatoe, ons Kubaanse dokters is blykbaar slimmer as julle Kubaanse dokters – en verskoon tog asseblief, die "69%" ding is nie 'n innuendo van Dr. Onk se kant af nie, Health24 is die pervy fokkers met die vuil gedagtes: http://tinyurl.com/cvw4y3k

    Gooi Comment