RAMfest tickets wenners vir die Kaap!

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Geluk aan Barry en Dries – julle score elkeen een ticket na RAMfest toe in die Kaap. Die jol gebeur hierdie naweek, so check die line-up uit op http://www.ramfest.co.za.

Julle kan hulle entries hieronder kokkenodge. Onthou, daar is nog tyd om in te skryf om tickets te wen na RAMfest in Jo’burg en Durban. Ons moet julle entries voor volgende Dinsdag, 12 Maart ontvang, so maak gagt skoon! Wat moet jy doen om tickets te wen? Dis fokken maklik. Gaan lees hierso

Die Wenners vir RAMfest in die Kaap:

Ek hoop eks nie al te laat nie. Die foto was n moerse mission. Ek wil na die Riviersonderend fest toe gaan!
Dries
Stuur-my-RAMFEST-toe

Yes Griff,
In hierdie video is ek, met die wit cap, my broer met die bennies en hennies shirt, my vrou met die hot lyf en my goeie pel Noel wat die ugly chick is. Fok ou ons wil Ramfest toe gaan! Ek glo die video sal jou laat glo hoe graag ek en my broer wil gaan! Asefokkenblief!!
Barry

Deel met jou tjommies!

    griffinRAMfest tickets wenners vir die Kaap!

    Comments

    1. Bokbal

      Het tjulle gewiet waarvoe sta diè RAM innie whitey fees? Jirre, jissus my bra, di' soese omdraai vir Pollsmoor holswaai.
      .
      Wie kies die fotos? DJ Hi-Tek?
      psst, moonlight Jurels by WKJ?

    Gooi Comment