Oppikoppi entries sover (Harlem Shake)

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffin3 Eiertjies

Omdat dit Human Rights day is, het ons besluit dat dit ons human rights is om nie vandag aan ‘n Bizarre Donderdag video te werk nie. In plaas daarvan sal ons eerder solank vir julle so paar van die Oppikoppi entries wys. Ons het ook besluit om die deadline en einde van die kompetisie met ‘n maand aan te skuif omdat ons volgende week ‘n kompetisie gooi om Metallica tickets ook te score.

Dit lyk of sommige mense nie kan lees nie en een ou het heeltemal uit die bus gebliksem. Dis gelukkig nie ons probleem nie. Hulle like om die reels te ignore, veral nommer een en vier (1. Gebruik die tune wat ons vir julle gee. 4. Jou video se naam moet soos volg lyk: Harlem Shake Oppikoppi – <jou team se naam>, byvoorbeeld Harlem Shake Oppikoppi – Oppikoppi Crew.) – gelukkig het daai outjies nog tyd om hulle foute reg te maak. Julle moet saamwerk, mense. Ons gee tien tickets na Oppikoppi weg, nie fokken wolmussies nie. Gaan check hier hoe om in te skryf en wat die reels is.

Right, so hier is solank so paar submissions:

Deel met jou tjommies!

    griffinOppikoppi entries sover (Harlem Shake)

    Comments

    1. Jagter

      Nie te kak nie. 'n Klomp kwaliteit pogings.  
      Beter as die gemiddelde poging van 2 dronk dose wat vir 'n kamera kyk en dink hulle is poessnaaks.
       

    2. bonsbons

      Iemand het vir my n link gestuur van n nuwe entry. Dit is fokken legend. Hulle het die original Zet kop in hul video. Die ZetShake! WTF! Dis fokken Zet!

    Gooi Comment