Laaste (snik) episode van Top Gear vanaand.

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Vanaand is ongelukkig Top Gear se laaste episode van die nuwe reeks en ook jou laaste kans om vir jouself en 'n tjommie vlugte, akkomodasie en tickets te score na die Top Gear Live festival in Durban (ons gaan ook daar uitslaan). Al wat jy hoef te doen is om dit vanaand 20:00 te kokkenodge op BBC Entertainment (channel 120) en uit te kyk vir die #TopGearSA hash tag en 'n  vraag te beantwoord. Pismaklik.

Vanaand is die tweede deel van die twee-deel episode waar Jeremy Clarkson, Richard Hammond en James May in Afrika infok om die presiese oorsprong van die Nylrivier op te spoor. Hier is so paar kiekies en 'n video om jou 'n idee te gee van wat om te verwag…

07_12_42MB

07_07_42MB

07_06_42MB

griffinLaaste (snik) episode van Top Gear vanaand.

Gooi Comment