Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Bazza on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Visvinger on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- #1 Pisscat on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- peterstuyvestanblue on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Chris on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-
Kurt Darren – Heidi screaming goat
Gefile in Fokken main videos and tagged kurt darren. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.




15 Comments
Whaaaahaaaaahaaaaaaaaaaaa 100%
My tannie Getrude was nog altyd bekend vir haar briljante backing vocals.
sorry maar dis net fokkin stupid en verskriklik onprofessioneel gedoen, so onprofessioneel soos jou sussie se parra.
Dis OK, nie almal hoef die internet te verstaan nie. Sommige mense moet vuil handewerk doen.
Wat de fok soek Kurt Darren in die bok se video?
Daai musiek klink maar gewoonlik so vir my, blerrie buurman.
Ag Fok Sussie, het jou nou fokkol anders om by te dra op die site nie????. Ek wil jou nie eers vra vir 'n tiete foto nie, want ek is seker jy het fokkol om te wys. Gaan lees eerder die huisgenoot, dit behoort jou besig te hou..
Ek vang dit nie? Ek sien die bokke, maar ek hoor hulle nie??
O ja, die bok lyk en klink anyway beter as Kurt.
Maara fokken eish !!! Ek laaik ou Kurt Darrem baie man !!!!!!!!
Musikale talent van formaat…sulke uitstekende meter, ritme en harmonie, met 'n tikkie fyn en kunstig verskanste kontrapunt hier en daar, en 'n tenoorstem wat my knieë lam maak – nee man, ek praat van die fokken bok man – Kurt Darren sing soos 'n doos….
Hier moet ek saam met Sussie_zee_Hoer_Hoer stem.
.
Gaan kyk self na Durt Karren se oorspronlike Haaidie http://www.youtube.com/watch?v=_fQUXQpsOMM Het julle al sulke onproffffessssionele kak gesien?
Ek k dog die oorspronlike Haaidie was daai oulike pedo pinup model met die kak lisp.
Die bok sing beter. Punt.
bwhahahaha !! Skerp se ek jou – fokken skerp !
Kurt Darren is n fokkin POES !
Die dooskop van 'n Darren hoort eintlik in die bok se hol want dit is wat ek dink van sy sang!!
Doos Darren moes nooit gesing het nie, hou meer van die bok.