Koorlog: Bloedskande vs Mc Spike vs Monique

Ons hou die speech kort hierdie week: "I don't care what color you are, so long as you go up there and kill those Kraut sons of bitches"

Kies jou wenner. Dis tyd vir koorlog! Ons gooi sommer 'n threesome.

Bloedskande – Joburg Terug

Spike Mc – Hier's Ek Weer

Monique – Jy't my gehad by hello

Deel met jou tjommies!
Gefile in Koorlog. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

12 Comments

  1. PK
    Posted March 8, 2013 at 12:46 pm | Permalink

    Ek dink Monique sing vals………

  2. staal
    Posted March 8, 2013 at 2:24 pm | Permalink

    MC Spike vat hierie ene. Ek het moontlik nog nooit so eentonige tune as daai bloedskande song gehoor nie, en daai chick moet nou maar verstaan sy kan nie sing nie, en sy gaan nooit kannie.
    MC Spike moet net bietjie werk aan sy video, dit pas eintlik beter by Monique se song.

  3. Daan Likkewaan
    Posted March 8, 2013 at 2:26 pm | Permalink

    Bloedskande wen loshande.

  4. Herr Werr Fetter
    Posted March 8, 2013 at 2:44 pm | Permalink

    Griff, jy maak kak met hierdie goed. Waar kry jy dit?? Dis Vrydag china – Vryfokkendag. 'n Happy dag supposed to be. En nou doen jy dit aan ons.
    Verdict:
    Bloedskande: Fokken skande, met fake bloed. Selle kak as 90% SA bands wat dink hulle is heavy: A – 'n Vocalist wat nie kan sing nie. B - Hondkak vlak lyrics. C – 'n Air van moerse profoundness, so asof hulle dink hulle is die next Jesus.
    Spike: Ja, hier's dit weer. Die buurt se boytjie wil 'n sanger wees. Same shit, different naam, soos 'n Chinese scooter.  
    Monique (hoekom kies hulle altyd sulke kak naampies?): Jissis fok, wat sê mens? Is DIY video die siekte van die elektroniese eeu? Die vloek van die microchip? Die selfmoord van die Afrikaner? 
    Anyway, daar's my vibe vir die naweek nou in sy moer in. Fok jou, Grif. Ek hoop daar's 'n wurm in jou tequila en jy kots hom in jou sinusholtes in sodat jy ook kan voel soos ek nou voel. 

  5. #1 Pisscatt
    Posted March 8, 2013 at 6:19 pm | Permalink

    Aage fokken nee jisis – alles is tos – al 3 die song !!!!!!!!!!!!!

  6. Prof. Bokdrol
    Posted March 8, 2013 at 7:52 pm | Permalink

    Nee fok, mens kan nie 'n "wenner" kies nie, elkeen het sy eiesoortige bekoring:
    Bloedskande: 8.5/10 (en vir party dele van die instrumentals, 9/10)
    Spike Mc: 7/10 waarvan 1/10 kom van die musikale waarde en 6/10 van die produksie;
    Monique: 9/10 waarvan Dr. Onk se anaalise aandui dat 0.1/10 toegeken word vir ritme, meter, rym, produksie, videografie, stemtoon en watookal anders in hierdie gruwelike samefoksel ingegaan het, en 8.9/10 vir daai paar volborstige, ferm en welgevormde tiete.

  7. Jz
    Posted March 9, 2013 at 12:52 am | Permalink

    Ek dink Monique moet liewers haar tiete wys en ophou sing

  8. Bokbal
    Posted March 9, 2013 at 2:12 pm | Permalink

    Oom gee regtig nie om hoe kak jy sing nie, Monique. Maar onthou net, jy sal baie mooier klink as jou skaamtes wys (die jirre sal jou nie laat dood neerval nie. promise).
    Onthou net skril, rym met gril en tril

  9. Evert
    Posted March 10, 2013 at 9:13 am | Permalink

    Daar's nie juis vir my 'n wenner nie, maar Monique is die kakste.
    Dit klink of sy heavy vals sing by kolle.

  10. Sonja Froneman
    Posted March 11, 2013 at 11:37 am | Permalink

    Definitief Bloedskande! Jan Swart is phenomenal!

  11. Daan Likkewaan
    Posted March 11, 2013 at 1:32 pm | Permalink

    Hier is 'n goeie kandidaat vir volgende keer se koorlog. Dis jammer die band het nie 'n naam nie. https://www.youtube.com/watch?v=Jj7pDNDuoJ0

  12. bert
    Posted March 11, 2013 at 5:09 pm | Permalink

    yip

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>