Enetjie vir al die gingers – Run Ginger Boy

In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

Wat sè die watkykjy makkers? Wil graag my music video vi julle stuur, miskien reken julle dit van waarde vi julle. Sal befok wees om deel van die movement te wees. Lip lek lekker week verder!
Ruan

Deel met jou tjommies!

    griffinEnetjie vir al die gingers – Run Ginger Boy

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      My fok! Wat is daai ou gesegde nou weer van stop and smell the roses so af en toe? Het hierdie post gesien, maar te danke aan HelKom se normale warp speed ADSL hierdie tyd van die aand, het ek maar nog elke keer opgegee so na 2s op die YouTube counter (of sowat 20 minute, ADSL time…) So ek het dit sopas die eerste keer volledig uitgecheck: Fe-fokken-nomenale talent…as hierdie ou dit nie big time maak nie, dan is daar iets serious fout met die mensdom. Ek het skoon hoendervleis – wow.

    Gooi Comment