Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Dit was nou 'n lekker gemorsweek waarvan gister Sondag was en vandag sommer Maandag se pajamas aangerek het en bietjie later weer Vrydag se hoed opgesit het. Blykbaar is daar volgende week weer 'n fuck-hansiedag. In fact, ons is vas oortuig dat dit 'n poeslangnaweek sal wees, maar kom ons worry volgende week oor volgende week se shit. Dis nou naweek en ons moet fokken duik! Het jy petties in jou kar om tot by die huis te kom, beesblaas? Ons hoop so, ou maat.

Vandag duik ons met komplimente van Die Heuwels Fantasties met hulle splinternuwe video vir hulle tune Rofstoeigreep. Vet pret in die water met lekker warm gooste!

duikbians

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Gooi Comment