Dis naweek, kom ons fokken duik!

Jy moet nou fokken huistoe gaan en vroeg in die bed klim, want moreaand hou ons kakhard partytjie by Arcade Empire in Snor City by die "Watkykjy: Druk Hom In die Rooi" jol. As jy jou tickets online koop voor vanaand 19:00, staan jy nog 'n kans om een van twee van Metallica se nuwe DVDs te wen. Tickets is nou teen R40 beskikbaar online. Dit was verlede week R30 gewees, so dis jou eie skuld as jy deur die kak is. Moreaand by die deur kos dit R50. Dis fokol om CrashCarBurn, Man As Machine, Shadow Club en
DJ Zef Leopard te spec. Ons het nog 'n DJ ingekry wat die rock vibes hard na die tyd gaan gooi ook: Dj Vinyl Richie.

Pull in. Die Bulls se game maak in elk geval 19:00 klaar en julle klomp Snortorianers voel in elk geval fokol vir die Sharks of die Stormers nie. Kom suip en fok uit eerder.

Details hierso: https://www.facebook.com/events/478153152233567/
Tickets hierso: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1605

Jy is nou genoeg uitgekak. Jy mag nou maar duik…

leeuloop

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Bokbal
    Posted March 1, 2013 at 12:55 pm | Permalink

    Dis nou die laaste ding wat die land nog nodig het. 'n Moffie leeu (rugbyspelers uitgesluit).
    .
    Leeu! Vir wat mag sy nie aan jou bal krappie? Ek sal haar toelaat om my knaters te suig, krap, kou, whatfuckingever. Al wat ek mooi vra, is dat darem 'n draai by daai uitsteeksel met die polo-nek maak. 

  2. Evert
    Posted March 1, 2013 at 2:37 pm | Permalink

    Jy speel nie met die leeu se bal op Avbob se stoep nie.

  3. #1 Pisscatt
    Posted March 1, 2013 at 5:34 pm | Permalink

    Jirre fok !!  Faaktap leeu – sy kan enigtyd op my rug ry en my ballas krap, streel, suig….  enyfing !

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">