Die Watkykjy jol by Arcade Empire – Foto’s en video.

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Ons het Saterdag 'n fokken vet party gegooi by Arcade Empire met Man As Machine, CrashCarBurn en Shadowclub. Fokkit, en die bands het gejol asof dit hulle laaste gig op aarde was. Ons is besig om die volgende Watkykjy parties te reel vir April en Mei, so ons sal julle op hoogte hou van wat, hoe, waar, wanneer hoeveel en hoekom brand dit as ek pis?

Shot aan Jagermeister en Hilltop Live wat ons uitgehelp het met so paar silwer geldjies om die party aanmekaar te slaan. Ons maak weer so. Hier is so ietwat van 'n highlights package van wat die aand gebeur het. Ons het probeer stick by die theme van Arcade Empire. Die hele plek lyk soos 'n 80s computer game, toe maak ons maar die video ook 'n 80s computer game. Gee vir my 20 sent, jou naai! Ek wil Shinobi speel…

As gevolg van gefokte computers, runderpes, die duiwel, skarlakenkoors en algemene pes-onder-die-vee sal die foto's eers oor so drie ure beskikbaar wees. As dit eers begin kak reën, dan sous dit mos. Check uit vir updates op Twitter vir wanneer die foto's besikbaar sal wees. Dis regtig fokken mooi.

UPDATE: kak is uitgesort. Hier is die foto's
(foto's deur Ingrid Swart en Henry Engelbrech)

CrashCarBurn
CrashCarBurn-2

Dsc_4318

CrashCarBurn-3

Dsc_4860

CrashCarBurn-4

Dsc_5018

Man As Machine
Dsc_3153

ManAsMachine-2

Dsc_3670

ManAsMachine-13

Dsc_3925

ManAsMachine-6

Shadowclub
Dsc_5356

Dsc_5790

ShadowClub-2

Dsc_5898

ShadowClub-4

Hierdie post is 15 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 314,052 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Watkykjy jol by Arcade Empire – Foto’s en video.

Comments

  1. Beeg_H

    Daai [in]grid swart, sy mag maar foto's neem. Respect.

  2. pkr

    Dis n befode video! Sie uit vir die jol in die Kaap

Gooi Comment