Comments

  1. Belhamel

    Ek het nie woorde nie. Mind you, sy ook nie.

  2. Jagter

    eish.  ek kon nie die hele ding kyk nie.  Die cringe factor is net te groot.
    Haar vriende en familie moet deels verandwoordlikheid dra vir die aborsie. Iemand kon haar seker ingelig het dat dit nie gaan werk nie.  nee fok man.

  3. Johnny

    Nee kêrels ky hie'so, ek kan baie vat maar die ding kon ek nie klaar kyk nie.  Dis net fokken onmoontlik.  Jy sien die fokop van 'n myl af aankom en dan gebeur dit nie. 
    Anyway, ek stem saam met Jagter, haar naasbestaandes is grotendeels verantwoordelik vir hierdie kak. 

  4. Bolzeye

    Ag here shit shame…..die arme girl worry net oor die excercise….my fok man! sy maak nie eers fokken sin nie! hahahaha

  5. Jagse Karel

    Ek is seker Griffin sal n befokte BBD van die clip can maak.

  6. Klipkyker

    Nee @ Beer, nie eers haar tiete sal ons hier kan red nie…Nee nee nee…..asb nie!

  7. Kaboutertjie

    Nee fok tog!  Uit en uit 'n Brakpan geval!  LMBIMP!!  Kak erg!!!

  8. Bokbal

    Wat virre moer is top Top Billing?
    .
    Ek laaik diè aster stuuukkend. Die manier hoe sy alternator prewel is sooo seksie en boonop kry mens min asters deesdae wiese bendix tydens mangeloperasies uitgehaal is.

  9. pie_chart

    Geen wonder die engelse dink afrikaanses is deur die kak nie.

  10. horinghoeter

    Ek mag verkeerd wees, maar dit lyk nie vir my Engels is haar huistaal nie.

  11. Etienne

    Ek dink hulle moet haar die job gee ten minste gaan almal dan die kak show kyk en al die ander tos kanale los 🙂

  12. #1 Pisscatt

    Uhm,..  haai julle klomp fokkers is darm maar poes lelik met die arme kleine oulike rooikoppie.
     
     
    O ja – wat de fok is top billing?

  13. kleinattie

    CRINGE!! fokkit ek sukkel om dit klaar te kyk

  14. busak

    Ekt myself nou faktap gelag… Goeie manier om ‘n woensdag te begin. Kry haar jammer eintlik, maar fok dis snaaks.

  15. Jakes

    Welkom in Welkom kerels. Ek kon dit ook nie klaar kyk nie. 

  16. OoM Uncle

    Miss South Carolina Lauren Caitlin Upton
    “I personally believe, that U.S. Americans,
    are unable to do so,
    because uh,
    some, people out there, in our nation don’t have maps.
    and uh…
    I believe that our education like such as in South Africa,
    and the Iraq,
    everywhere like such as…
    and, I believe they should uh,
    our education over here,
    in the U.S. should help the U.S.
    or should help South Africa,
    and should help the Iraq and Asian countries so we will be able to build up our future,
    for us.”

Gooi Comment