Bizarre Bedonderde Donderdae – RAMfest

In Bedonderde Donderdae deur griffin

In vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae (met 'n ontsaglike poesgroot hangover, so sorry) kyk ons met behulp van Poes Muis en Haas Das na RAMfest. Dit gaan een moerse party wees die naweek in Joburg. Check julle daso! Ons gaan so bietjie vir julle 'n kakhuis vol bands afneem en die ouens van Rise Against interview.

Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,543 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – RAMfest