Bizarre Bedonderde Donderdae – Haas Das

In Bedonderde Donderdae deur griffin2 Eiertjies

In vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae: Haas Das en Piet Muis lees vir ons die tos nuus en gee 'n tos weervoorspelling vir RAMfest. Dis al. Dis tos. As you were…

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Haas Das

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Nice touch, daai Tears for Fears tjoon in die agtergrond.

Gooi Comment