01_03_38MB

Whoop! Top Gear is terug!

In Kompetisie deur griffin5 Eiertjies

“Sommige mense reken hy het meer kinders as Steve Hofmeyr en dat hy sonder enige moderne tegnologie onderwater kan asemhaal. Deur sy boude. Al wat ons weet is, hulle noem hom The Stig”

Omdat die Mayans opgefok het met hulle lame-ass calendar beteken dit dat ons kan voortgaan om die fynere dinge in die lewe te geniet. Dit beteken ook dat daai next level ooms wat ons nou al vir 18 seasons lank leer ken het, Clarkson, Hammond en May kon voortgaan om ‘n splinternuwe season vir Top Gear to shoot.

Season 19 bars moreaand (6 Feb) om 20:00 uit op BBC Entertainment op DSTV. Vir die ouens wat nog bomskok het na hulle al die channels in ‘n tumble dryer gebkliksem het: Dis channel 120.

Die nuwe season is nogsteeds in production maar hierso is so bietjie van ‘n mash up van die vorige season om jou in die zone te kry:

Series 19 sal weer crazy adventures en kakgevaarlike stunts oplewer met ‘n moerse international special waarmee die seisoen sal eindig. Natuurlik sal Stig ook weer daar wees.

But wait! There can like to more! Jy kan vlugte, verblyf en tickets wen vir jouself en ‘n tjommie om na die Top Gear Live festival toe te gaan in Durbs, boet. Dis in Junie.

Al wat jy hoef te doen is om die nuwe Top Gear reeks elke week te check om 20:00 elke Woensdag. ‘n Vraag sal op die screen pop wat jy met die #TopGearSA hash tag moet antwoord op Twitter. Jy moet ‘n vraag van elke episode antwoord om te wen.

Meer info en T’s en C’s check hierso:
www.BBCSouthAfrica.com
www.Facebook.com/BBCEntertainmentSA

Dit sal piele wees as een van die Watkykertjies wen, want dan kan ons sommer saam ‘n bier klap terwyl ons petrol inasem en befokte stunts check. Ons kak is klaar geboek, pappie!

Hier is so paar kiekies ook van die nuwe series:

01_03_38MB

01_08_42MB

01_29_42MB

01_31_42MB

01_37_42MB

01_43_42MB

01_44_42MB

01_49_8MB

Deel met jou tjommies!

    griffinWhoop! Top Gear is terug!

    Comments

    1. Kattewales

      Stig se poes.  Daai gullwing is darem 'n fokken netjiese stukkie ingenieursvernuf, om nie eers van daai Bentley se stunts te praat nie!

    2. #1 Pisscatt

      BefokkenFok !!!  Het klaar episode 1 EN fokken 2 gedownload vanaf die webs !  sommer once ek sê my larnie !

    3. slak

      daai plat karretjie is 'n Pagani
      fokken lekker miljoen euros!!!

    4. Vaak Moer

      Het al Episode 1 & 2 van Season 19 gecheck. Die nuwe series is pielle en kak snaaks! Good old days are back!

    Gooi Comment