022

Sleg moer uitgepass by traffic light in Pinetown (video)

In Zefgatte in die nuus deur griffin3 Eiertjies

Dinge is lekker in Pinetown. Jy kan sommer by die robot sit en kiep met ‘n bier tussen jou toggos in jou Audi. Helder oor dag.Fully, bru.

(shot, Andre)

Deel met jou tjommies!

    griffinSleg moer uitgepass by traffic light in Pinetown (video)

    Comments

    1. Lucky Luke

      Fokkit, maar ek het darem al baie soos daai doos gevoel!! Gelukkig het dit nog nooit by traffic light gebeur nie….*facepalm* bra.

    2. Willem Wikkelspies

      Ek neem aan dis wat hulle bedoel met: "jy moet hard partytjie hou"
      As jy so stunt pull in Joburg staan jy en jou seat op bakstene en jou kar, iPhone en die res van jou bier is weg…

    Gooi Comment