Score TIEN!!! tickets na Oppikoppi festival 2013!

Hoesit my brasse! Ons het awesome nuus! Watkykjy het vanoggend gou by Oppikoppi HQ 'n draai gaan gooi en hulle forseer om vir ons tien tickets te score om weg te gee na hierdie jaar se Oppikoppi festival in Augustus (2013). Obviously gaan dit geen walk in the park wees nie. Jy moet fokken werk vir jou tickets, maar ons lead by example. Dis hoekom ons ‘n tas vol props voor hulle neergegooi het en almal soos idiots laat aantrek het en hulle afgeneem het. Wat moet jy doen? Wel, basies dieselfde. Check die Oppikoppi Harlem shake video hieronder. Jy gaan so outjie moet maak as jy wil wegloop met tickets vir jou en nege van jou nuutste, beste buddies. Dis reg, ons gee tickets weg vir een groep vriende van tien, nie tien individual tickets nie. As ons dit kan doen, kan jy ook:

Dis actually fokken maklik. Ons gee klaar vir jou die 30 sekonde tune (download hierso). Jy het net 'n static kamera nodig op een angle en 'n tjommie wat effens uitmaak van iets soos Windows Movie maker. Ons is seker tussen jou en jou groep gabbas dat iemand 'n nefie se tannie se vriendin se niggie ken wat 'n computer en miskien 'n iphone of een of ander tipe kamera het en low level editing skills kan pleeg.

Julle het tyd tot 31 Mei 2013 om julle videos te submit. Dis meer as drie maande om jou gat in rat te kry. Ons sal soos die submissions inkom dit hier op Watkykjy looi sodat julle na al die mal kak kan kyk wat die marabsies instuur. Laai dit op YouTube en mail die link na griffin@watkykjy.co.za.

Reels:
1. Gebruik die tune wat ons vir julle gee
2. Die clip mag nie langer as 30 sekondes wees nie
3. Jy moet dit op YouTube laai en vir ons die link mail
4. Jou video se naam moet soos volg lyk: Harlem Shake Oppikoppi – <jou team se naam>, byvoorbeeld Harlem Shake Oppikoppi – Oppikoppi Crew.
5. Videos sal soos dit ontvang word op Watkykjy gewys word van tyd tot tyd, so maak seker jy is fine daarmee om jou naam gat te maak en te verewig op YouTube.
6. Oppikoppi en Watkykjy sal die beste vier videos uit al die entries kies as finalists.
7. Sluitingsdatum is Vrydag 31 Mei 2013.
8. Uit die vier beste videos sal die een met die meeste YouTube views vanaf die sluitingsdatum die wenner wees op Vrydag 28 Junie 2013, 14:00.
9. Die prys op die spel is 10 tickets. Een prys van 10 tickets na die Oppikoppi Festival in Augustus 2013.
10. Ons gaan aan geen huilerige korrespondensie deelneem nie, en die beoordelaars se besluit is finaal. Soos die dood.
11. Have fun.

Thanks aan die volgende bands, tesame met die Oppikoppi Crew wat kom deelneem het aan die fun video op moerse short notice:
Black Cat Bones – https://www.facebook.com/TheBlackCatBones?fref=ts
Jet Black Camaro – https://www.facebook.com/jetblackcamaro?fref=ts
Naming James – https://www.facebook.com/NamingJames?fref=ts
Some Grow Young – https://www.facebook.com/somegrowyoung?fref=ts

oppikoppi phleki logo

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie, oppikoppi and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

16 Comments

  1. Minki
    Posted February 18, 2013 at 3:02 pm | Permalink

    kief! daai tickets is ons sin!

  2. Belhamel
    Posted February 18, 2013 at 3:39 pm | Permalink

    Fok Griff. YouTube laat nie tiete toe nie…. Hulle is fokken lame. 
     
    Minki. Ons vra mooi. Al is dit net bietjie side-boob.

  3. Beesbal
    Posted February 19, 2013 at 9:29 am | Permalink

    Waar is Zefspotters!!!!!! :-(

  4. Klipkyker
    Posted February 19, 2013 at 1:20 pm | Permalink

    Minki…julla sal dan maar fotos moet stuur vir die WKJ Cherries bladsy, dan sal ons julle gaan like op YouTube!

  5. einafok!
    Posted February 19, 2013 at 1:53 pm | Permalink

    Nice gedoen, kêrels. 

  6. Belhamel
    Posted February 20, 2013 at 9:11 am | Permalink

    Klipkyker, dis blackmail my bra! Ek fokken like dit. 

  7. Matthew Sanderson
    Posted February 21, 2013 at 11:03 am | Permalink

    WAnt to win these tickets man, just can't speak afrikaans.

  8. Minki
    Posted March 4, 2013 at 12:50 pm | Permalink

    sideboob…in production… stay tuned manne

  9. Belhamel
    Posted March 5, 2013 at 9:42 am | Permalink

    Dankie Minki! Ek is alreeds "semi" opgewonde.

  10. griffin
    Posted March 5, 2013 at 4:25 pm | Permalink

    Jy gaan moet wikkel. Het sopas full frontal boobs ingekry. Keep watching this space.

  11. JagsJannie
    Posted March 6, 2013 at 12:07 pm | Permalink

    Griff, kan ek nou maar gaan slaap? Hele nag gewag maar fok weet niks gebeur nie!

  12. griffin
    Posted March 6, 2013 at 12:18 pm | Permalink

    Ek wag net eers vir al die Joburg entries, dan looi ek tiete volgende week. Fair is fair. Almal moet ‘n kansie kry.

  13. Klipkyker
    Posted March 8, 2013 at 3:19 pm | Permalink

    Minki…..ons is moerse opgewonde…….sideboob, frontboob, boobtube, nudeboob, maak nie saak nie!

  14. Klipkyker
    Posted April 25, 2013 at 8:07 am | Permalink

    Wat het van Minki geword…….

  15. Klipkyker
    Posted July 6, 2013 at 12:39 pm | Permalink

    Minki…..het jou sideboob dit ooit gemaak? Nou moet jy dalk maar vir ons full frontals stuur om op te maak…..

  16. JagsJannie
    Posted July 8, 2013 at 12:04 am | Permalink

    Baie the way, Griff het joune-mail verander? Ek't so maand terug mooi foto's vir Skere met skiet goed gestuur. Wat dit uniek maak is dat ons daai melke nooit weer aan daai suster sal sien nie. Sy's Virseker nie lekker in haar koppie nie. Elk geval vra maar net aangesien Minki verdwyn het………

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">