Park Acoustics was kaklekker!

In Park Acoustics deur griffin2 Eiertjies

Park Acoustics hierdie afgelope Sondag was soos gewoonlik weer fokken lekker gewees met ‘n hele spul bands: The Lise Chris Band, Catlike Thieves, Matthew Mole, Wrestlerish, Yoav en DJ Michael Lesar. Melt Sieberhagen, Hannes Brummer, Monique Nortjee, Werner Cloete en Francois van As het gesorg dat die half-besope mense wat poeskas toe was se maagspiere bietjie ge-oefen word.

Volgende maand se line-up is reeds uitgewerk. Spring as jy tickets soek. Daar was net onder die 2000 mense hierdie week en die tickets was alles uitverkoop. Gazelle is volgende aan die beurt. Meer info hier https://www.facebook.com/events/538008662906006/

As jy nie by Park Acoustics was nie, kan jy hieronder kyk waarop jy uitgemis het. As jy soos Kaptein Kortbroek daar was maar heeltemal poeskas toe was en fokol kan onthou, kan jy seker ook maar kyk. Hier is so paar foto’s en ‘n video wat ons gemaak het.

(PS: Onthou die moerse Watkykjy Party hierdie Saterdag by Arcade Empire)

Dsc_9115

Dsc_6248

Dsc_8010

Dsc_6390

Dsc_9188

 

Dsc_8617

Dsc_7019

Dsc_9884

Dsc_7456

Dsc_8517

Deel met jou tjommies!

    griffinPark Acoustics was kaklekker!

    Comments

    1. Klein Poes klap

      @Dirk Donkerbal- jy praat waarheid daar. 
      Mr. Mathew Mol is fokken main. Daai man maak mooi. 
      Fok ek sien uit om Park A bytewoon binnekort

    Gooi Comment