Park Acoustics. Lekker kiekies en video’s.

In Park Acoustics deur griffin1 Eiertjies

Voorlaasweek se Park Acoustics het gekook. Daar was net oor die 1200 mense by die venue waar kick-ass bands en 'n comedy stage die crowd by die Voortrekker Monument entertain het. Die ouens is besig om te organise om so van April se kant af die festivities af te skuif vanaf Fort Schanskop af na die groter area onder om meer mense te akkomodeer by die event.

Die volgende Park Acoustics event word gelooi op 24 Feb by Fort Schanskop en ons sal julle aanraai om die tikets deur TicketBreak in die hande te kry, want dit gaan ge-limit word hierdie keer. Dis R10 goedkoper ook online. Voorsorg is beter as nageboorte in elk geval.

Ons sal oudergewoonte weer so paar tickets op Watkykjy weggee, maar eers hier in die laaste week voor die show.

In die meantime is hier so twee  videos en so paar foto's

Maybe spot jy jouself in die video…

'n Nice time-lapse van PostBox se art wall wat ook elke keer by Park Acoustics te sien is:

So paar foto's deur Henry Engelbrecht:
Dsc_1081

Dsc_2128

Dsc_1794

Dsc_2871

Dsc_4452

Dsc_3256

Dsc_4189

Dsc_4921

Dsc_3466

Dsc_2490

Dsc_3367

Dsc_2132

Deel met jou tjommies!

    griffinPark Acoustics. Lekker kiekies en video’s.

    Comments

    Gooi Comment