Onthou Top Gear episode 2 van season 19 vanaand!

Vanaand op Top Gear fok Clarkson, May en Hammond oor Amerika in drie verskillende GT's. Daar is ook laser tag, fighter jets en drag racing. Net die regte medisyne as jy petrolkop is. Tune 20:00 in op BBC Entertainment (channel 120) om dit nie mis te loop nie. Check ook uit vir die #TopGearSA vraag wat op jou TV gaan op pop en beantwoord die vraag met dieselfde hash tag op Twitter. Jy kan 'n kans staan om vlugte, accommodation en tickets te score na die Top Gear Live festival in Durban, vir jou en 'n tjommie.

Hier is 'n voorsmakie van vanaand se show. (Vir meer info check die website en Facebook pages uit: www.BBCSouthAfrica.com en www.Facebook.com/BBCEntertainmentSA)

02_01_5MB

02_02_5MB

02_03_5MB

02_04_5MB

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie, sport. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">