Dag Griff,
Gespot in Naboomspruit / Mookghopong – duidelik het die Kudu Lounge beter dae gesien.
Vir die wat 'n beskermde jeug gehad het, "mohodu" is skaapderms en "malana" is hoender-koppe en -pote (dis seker wat die "pong" in "Mookghopong" sit…eeeuuuwww.) En ek fokken sidder om te dink waar daai "steak" vandaan kom vir daai prys.
Ek skiem Jägermeister se porkyrears wil dalk ook 'n woordjie of twee met hulle wissel oor daai Kudu Lounge logo…
Groete,
Prof. Bokdrol.
Dag Griff,
Het hierdie verdwaalde WP fan gespot in Pitooria Noord – wie sê Bulls ondersteuners het 'n monopolie op kommingeid.
Mens moet wel die ou se waagmoed bewonder – wonder hoe lank voor hy geblimsem gaan word daar rond?
Groete,
Prof. Bokdrol.
Dag Griff,
Random zef rykgatte gespot in Pitooria – mmmmm, decisions, decisions: kan nie besluit of ek 'n pedantiese poes wil wees met my huidige 1800cc wiele nie, en of ek eerder sulke wiele wil hê en soos 'n doos spel…
Groete,
Prof. Bokdrol.
Dag Griff,
Gespot in PostNet – fokweet wat 'n "cumputor" is (nuwe spesie tor wat heeldag draties kap of iets?) maar in elk geval it "are" only R 1.00 per minuut om die ding te gebruik. O terloops, dis die PostNet in Highveld Mall in Witbank – waar dan anders?
Groete,
Prof. Bokdrol.
Dalk loop die poachers nou minder BALLAS in die lug!!!!!!
Willem
Jis Griff
Die bliksem in Joondalup (Perth) voor die swembadwinkel gespot.
Toe ek ingaan was dit nie moeilik om die ou uit te ken nie. Hy was besig om (kliphard) weereens alle Suid Afrikaners se name gat te maak met sy perfekte Pretoria Engels.
Groete
Maseboklam
Hello Griffin.
Hierdie by my werk in Polokwane gesien.
Jan
Dagsê Watkykers!
Hierdie is die superzefste…'n M3 in bp-pienk!
Cheers!
Lamont in Durban
Hi Griffin.
Ek glo my vriend het reeds vir jou hierdie pic gestuur.. Maar ek dink ons albei verdien krediet hiervoor!
Die piel het my net voorgespring!!
Groetnis
Paul
Die Kaas wat die geskryf het moes baie kwaad gewees het want sy spelling was moer toe. Die plakkaarte was alles in 'n 30 meter area gevind, duidelik 'n bekende en gewilde plek om te pis, kots en te kak!
Jacques
Hey Griff
Hier is n gifting een van Guernsey
Ray
Hierdie Golf gespot by Gautrain hatfield en die "Streep Donkie" in Marblehall
Jakobus
Niemand is gepla met Safety in Zulululand nie. Hierdie karnallies is in Empangeni gespot
Mike


























3 Comments
Daai signs om te se moet nie hier pis en kak nie is poes snaaks!
Hahaha. Ek moet van daai "kak" posters hier opsit.
.
Wat de fok is diè behepgeit daarboe met krieket-bêts. Al Capone het al in '20s bewys dat 'n basebol-bat die hardste poes.
.
Analise van die 2 wapens:
1) As jy 'n ou op sy kaal gat poes met 'n basebol-bêt, spuit die kak sideways om die ronne bêt, regop jou maermerries & sêndels.
2) As jy 'n ou met krieket-bêt op sy kaal gat poes, blok die plat bêt die hele vrotgrot-opening en die kak spuit dus uit die kont se bek uit. Regop sy maermerries & sêndels.
.
Krieket-bêt 1 basebol-bêt 0
Nee Botha, diè analise sal jou nie help om jop en vervoermiddel terug te kry nie. Die donkiekar moet vandag al terug.
Was laas nweek in die Dam gewees en terwyl ek window shopping gedoen het daai plakate gesien. Lekker om weer oor dit te lag