Laasweek se zefspotters

Dis hoe jy reel om agtertsallige rekeninge te betaal!
Francois

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hey griff.
Die een gespot hier in postmasburg. Wonder wat dink hulle loop hier rond? 
Cheers.
Marco

IMG-20130217-WA000

Got Nogal a few zef cunts
Don

DSC_0298

DSC_0293

I took this mal picture in Fish Hoek main rd.
Colin

Fish Hoek

Hierdie ou is seker moerse ketools om so te adverteer.
Willie

21734_506932489347934_1141486918_n

Hierdie ou dog toe hy kan met sy convertible by die Paarl Mall parkeer net waar hy wil. Groot sports toe hy terugkom het en mense vir hom staan en lag.
Groete.
Houtoog

image

Hi Griff
Ek reken hierdie ou moet eerder nie bestuur nie.
Cheers, Chris

Eyeless

Hierdie poster gespot.
Jaco

son

Yes Griff
Foto van die springkasteel slingers in Polokwane. Seker ook net in Limpopo waar hulle "Mermaid" so sal spel. Eish. Ten minste weet hulle wie die "target market" is.
Cheers
Jannas

IMG-20121007-01257

Piele ne?
Cheers, jou grootste fan.
Werner

vereeniging-20121218-00028_ID2411489_1

Lekker tjor gespot
Niël

20130211_130935

Hi Griff
Hierdie gespot in Ethiopia, Zemen Bank, met n moerse bul voor die plek…
groete
Johan

Zemen Bank

Hi Griff
Check vir Ramkat7 hier in Centurion!!
Johan

20130210_160935(0)

Het hierdie DC/Monster/cartoon van n rooi tornado by bush pub in Bloemfontein oor die naweek gespot.
Duane

2013-02-08 18.22.28

2013-02-08 18.22.49

2013-02-08 18.23.05

Yes please!
Alles roes faktap in Capetonia. Dis, alles behalwe hout. So as jou trimmings bietjie moertoe is, fabricate jy sommer one-time nuwes uit hierdie wondermateriaal uit!
Groente!
Martin

2013-02-09 19.07.42

2013-02-09 19.07.49

Only in Africa – Africa style
Herman

ATT00001

ATT00002

ATT00001

Deel met jou tjommies!
Gefile in zefspotters. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

17 Comments

  1. Bokbal
    Posted February 19, 2013 at 11:18 am | Permalink

    Huishulp (HH) het problems met DVD player wat op HP gekoop is. HH bel met my foon op speaker (ek moet luister om raad te gee):
    .
    HH:  "I am phoning …  yak …. yak….. yakkity …….  yak yak  ….."
    HP: "Yes, but you …. yak .. yak …. yak….. yakkity …….  yak yak  ….."
    .
    So gaan dit aan in Ingels tot:
    .
    HH: " Waat! Jtou fokken poes! Ek sê mos die fokken ding willie spiellie. Vir wat gooi tjy my daai fokken kak verskonings. Stuur 'n fokken driver en kom haal die fokken stuk kak!
    HP: "Hey, moetie so apset rakie. Ek stuur 'n driver. Sommer vamirrag al."
    HH: "Thank you very much."
    HP: "You're welcome."
    .
    Na die gesprek vra HH of watter raad ek nog raad het. 
    "Tja. Tjulle moet op Afrikaans communicate," gooi ek haar.
    "Listen here. I was brought up English, you know," skiet HH my.
    Jawellnofuckingfine biets.

  2. Die Vrotkol
    Posted February 19, 2013 at 1:31 pm | Permalink

    Daai Rooi Toy is die beste of pretty much in die top 5 , op WKJ  ooit?
     
    Dalk kanj Griff n klein tribute saamstel , jyt mos baaaie tyd …
    WKJ se top 10 rides deur die jare?

  3. Die Vrotkol
    Posted February 19, 2013 at 1:32 pm | Permalink

    O en Chris wat die SLK ingestuur het , JOU AAP , dis juis om n bra se rolstoel tevervoer …

  4. Abes
    Posted February 19, 2013 at 2:07 pm | Permalink

    Fok! Hoe classic is daai twee-deur Ford 20M! Baie min van hulle gemaak. Ek sal my linkerbal gee vir een van hulle om te restoureer.

  5. ekke
    Posted February 19, 2013 at 8:37 pm | Permalink

    Sou laaik om daai ma naaiende poes in die merc se houding te sien, ek wil self nog een dag so n etterkop n poesklap gee as hy parmantig raak met die security. Was al self vir lank en meer as een keer op krukke en het sefl nog nooit so parkering gebruik nie. Meeste wat dit gebruik is sleg ryk bitches op poes sleg jong laaities.

  6. ekke
    Posted February 19, 2013 at 8:41 pm | Permalink

    Wou se OF poes sleg  jong laaities, maar sekere van die bitches is seker maar op hulle ook

  7. Vlaknaai
    Posted February 19, 2013 at 9:04 pm | Permalink

    Wat is dit met die fokken waterkoppies wat n fokken jagse 4×4 bakkie sien , en dink dis zef ? 
    Net oor jy in die fokken eerste plek nie die geld of die ballas het om so trok te bestuur nie , maak dit nie zef nie ! 
    Wat ? Het die oom wat aan jou  tollie gevat het met n groot bakkie gery ? Jirre jissis kom oor dit !  
    Daai rooi toy lyk of hy kan aanpoes met daai moerse stuk intercooler wat by sy neus uithang . 
    Weereens score 1 virrie ryding innie foto , 0 vir die huilerige klein kont wie se oom met sy tollie gespeel het en n minderwaardigheidskompleks het en jaloers is oor enige ryding wat vinniger as sy yaris is of groot wiele op het want netnou wil die oom ook met sy totter speel en hy pis nou nog innie bed want hy droom van die oom met die stywe tril en hy is kwaad vir die wereld want die naaste wat hy nog aan poes was , is sy ma sn 20 odd jaar gelede o poes ek moet ophou comment as ek op die brannewyn is . 

  8. Prof. Bokdrol
    Posted February 19, 2013 at 9:52 pm | Permalink

    NS: Op die topic van watersports:
    http://www.youtube.com/watch?v=d9mb8zrXzRQ

  9. Jagter
    Posted February 20, 2013 at 3:44 pm | Permalink

    Ha ou Vlaknaai. Is iemand 'n closet zeffer?
    As jou bakkie or kar gelig,gelower,getint,gefin, groter tekkies aanhet, low profile bande het of enige ander custom kak het, is dit zef.  klaar.
    Daai 2 bakkies is moer zef. Die een is gelig, en vir die Hilux, fokkit, as jy skeam dis nie zef nie, wil ek graag sien wat jy dink is zef.

  10. Vlaknaai
    Posted February 20, 2013 at 9:38 pm | Permalink

    Jagter , jy is n jaloerse klein poes , wat 10 to 1 stories by die onnie loop aandra het , en dit nie kan vat dat ander iets beter as jy in die lewe het nie . 
    As jy jou kar loop mismaak met EINIGE IETS van autostyle of midas of pep stores , soos n vlerk of fake chrome of carbon fiber stickers , is jy n commin poes .
    Jy skiet m.a.w te lig vir ZEF status .
    Ry jy n 80's Cortina met n vet 6 , 4 spotlights , lekker vet tekkies , hoervoer op die dash , 9 lee brannewyn bottels onder die seat en side pipes is dit pure class Zef.
     Sit daar by n mullet , goue ketting , stove pipe broek , en n chrome bicycle ketting , 
    en jy is die stoot innie Moot . 
    As jy n kar het , met REGTE carbon fiber bonnet , racing parte , lekker wielle , en alles in wat jy adverteer , dan het jy street cred . 
    Dit help nie jy loop beplak jou ma se honda met racing stickers van Brembo en wie-de-fok-ook-al , en almal kan sien jy het fokken drom brieke met wiel doppe op .
    Be true to yourself . Be one with the ZEF . NEVER be a wanna-be Zeffer !!

  11. ekke
    Posted February 20, 2013 at 11:42 pm | Permalink

    Vlaknaai, lyk my jy was maar vlak genaai, as jou pa jou ma klaar genaai het sou jy weet mens ry n kar soos hy uit die fabriek kom, as jy nie van die speks hou nie kies jy n ander brand!!!!! Wat jy eintelik probeer se is dat jy n ryk kollelol is???? En die goed op die dach is wol, Hoervoer is goedkoop vis en chips wat beskou word as n uiteet om n naai te score, vir die manne met die carbon fibre en kevlar vlerke is dit redelik algemeen aangesien al sy geld onder sy poes is want sy piel is te klein om n girl op n ander manier op te te.

  12. ekke
    Posted February 21, 2013 at 12:28 am | Permalink

    Jagter, miskien moet ons n opinie van Prof Bokdrol kry uit sy 101 gids. Dr Onk kan miskien ook meer sin praat as vlaknaai??

  13. Prof. Bokdrol
    Posted February 21, 2013 at 11:04 am | Permalink

    Ekke, daardie hoofstuk is nog in draft vorm, dit sal in die 2013 uitgawe later hierdie jaar ingesluit word. Synde dat ek en my geleerde kollega  in die Moot bly is ek hoopvol dat ons ten minste die basics sal kan regkry in ons PP101 gids…ek het gedink aan iets soos: "Zef 101: Dromdienste, Pre-cast Tuinmure en Wifebeating." Wat dink jy?

  14. Hans
    Posted February 21, 2013 at 11:14 am | Permalink

    Ek moet se van die taalgebruik hier is skokkend. Afrikaans is uniek van die vloekwoorde is snaaks in sekere kontekse maar om “bybelse” beswaddering te gebruik is waar ek die streep trek.

    Waar is jou geloof of ten minste respek aan ander wat wel gelowig is.

    Ek verwag egter dat dit nou eers gaan vloekwoorde reen na my post maar dit is net my opinie. Julle maak die snaakse afrikaanse website onaangenaam vir ander.

  15. Prof. Bokdrol
    Posted February 21, 2013 at 11:46 am | Permalink

    Wel Hans, ek trek die streep by Afferkaners soos jy wat met die HAT in die hol opgedruk rondlook maar nie eers eenlettergrepige woorde soos "reën" korrek met 'n fokken deelteken kan spel nie…en "Afrikaans" word met 'n hoofletter gespel – jou analfabetiese poes.

  16. ekke
    Posted February 21, 2013 at 12:04 pm | Permalink

    Prof Bokdrol, dankie vir die terugvoer, die voorgestelde onderwerpe behoort die basiese te dek, ander klein dingetjies kan later bygevoeg word 

  17. Hans
    Posted February 21, 2013 at 2:58 pm | Permalink

    Prof bokdrol dit is baie snaaks ek moet erken!! Sien dit is wat ek laaik van watkykjy. Humor. En dit was nie eens nodig om n klimp J woorde in te gooi nie!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>