Top Gear Korea fok 'n helikopter op. For real:
Griff
Hi daar slaaiblaar..hierdie opgemerk uhhm langs n drankwinkel in Stellenbosch.. Lyk my die PnP en sy werknemers sit nie lekker om een vuur nie..van daar die kennisgewings
Pretty dem zef as jy my vra….
Cheers en groetnis uit Skelmbos
Dries
Spotted in Delmas
Jane
More julle!
Ekt gister die “warm” Golfie by Shoprite gekry in Nelspruit. Net nadat ek die pic geneem het, het ‘n antie van hier in die 50’s opgedaag en innie kar geklim. Nie seker of haar kleinseun die kar so Zef gemaak het of dalk haar 25 jarige boyfriend!? Aaaaaaaaah sies! Hahaha
Anyway, hoop jul geniet die pic.
Groetnis, Leon
Die first generation BMW 3 – now with rear facing passenger seat!
Gespot in Thohoyandou
Jacques
Die suiwer Afrikaanse persone verkoop pappys lol, nie puppies nie. Klink soos 'n Spanish American hooker. Hey pappy looking for a good time.
Andre
Gespot by Buffelspoort Dam.
Net om seker te maak dat almal weet dat hierdie Dolf se fokken Ford is…
Henry
Is dit 'n goeie of 'n slegte ding?
Sakkie
Yesss gabbas!
Check hierrie donkiewa uit, kompleet met sy eie drankkabinet wat die ou saamsleep waarookal hy gaan. Kompleet met matching colours – alte fokken fraai!!
Gespot in Somerset Wes, maar ek dink die ou is van Jack Parow se kontrei.
Jaco
Hierdie een in Hoedspruit gespeck.
Willem
Hey Grif
Hierdie ou naby Teasers in Sandton gespec.
Willie
Gespot in Vanderbijpark
As dit nie genoeg is dat helfte van die kar pink is nie, is die car seats EN die Antie wat hom dryf se hare net so pienk soos die res van die kar !
Donovan
Gespot in Vereeniging
Donovan
Mamparalanga rules!! LOL
Malan
Check hirrie gevaarlike side scooped polo! Gespot by a car spares shop in pinetown
edi






















9 Comments
Doxa Deo gebruik seker sit belts ommie gemeente uit die Meer en See te hou.
Daai bra met die polo kort 'n serious poesklap. en die cherry wat die haskies (Huskies) kruising verniet weg gee het seker boere matriek … st 5 x 2
Dink daai Meer en See sit in die pad voor Club Mykonos by Langebaan.
Mens kry wel 'n sleepwaentjie vir jou Honda Goldwing. Ek dag ek noem dit maar net…
JISSSUSSSSS , daai polo is reguit oppad Maan toe . To infinity and beyondddddd…
jir fok Haskie pappy's. ongeletterde fokken mense wat teel. ek wil nie eens weet hoe die inbred kinders is nie.
Jiiiissssusss!!!
Enige iemand wat Rottweilwers en Husky's toelaat om te teel moet in my mening nader staan vir een standaard poesklap. Miskien even twee. Of drie. Of tien.
Rottsky's en Huskweilers nê?!
Faaarrk sakes…
Geagte Prof, met verwysing na bg advertensie aangaande honde kruising (let op spelling), opgefokte honde teling en name(Rotwailer(rot en walvis kruising?) asook Haskie, eish!), om nie te noem van die "latweet" gedeelte, voel ek dit is ons plig om die arme doos op regte pad te help. Of sal jy dit nie aanbeveel nie? Vra maar net. Groetnis
Daaaaaai fokken tappits met die honde kort 'n paar goeie poesklappe en donkie-bytte!!!