Wat se hulle van 'n poeselig wip spyker en scooter ry? Om hierdie scooter te ry is soos om daai genuine dik chick se oortjies plat te trek.
Corne
Griff, iets vir Zefspotters. Die ding doen die rondtes in die Oos Rand. Ek het die foto by ‘n vriend gekry maar het al self die trokkie al gesien in Boksburg. Lekke duk Presleys-laat-aand-vet-hoer-naai vibes!!!! Sweet
Recce.
Dies glad nie Zef nie, maar die naam se amper so. Classic
Rouge
Gesien by die Kaaimans rivier
Rouge
Dag.
Ek sien die outjie gereeld hier in Taichung, Taiwan. Ek sal hom in die donker moet afneem wanneer al sy liggies ook nog aan is.
Francois
Ekt die kar by Krieket op nuweland gesien. Check die gevaarlike gear knob.
Rouge
Hi Grif
Ek het hierdie (amper se ek beauty) gespot in Kempton Park.
Ek het nie eers woorde nie, so ek sal maar laat die kar die praat werk doen.
Charl
Hi Griff
Het hierdie "wet pussy" in skelmbosch gespot. Jammer vir die kak quality, daar was n ander "kat" in die pad.
Jaco
















7 Comments
Fokkit daai swart gevaarte is die tweede zefste kar ooit op WKJ. Dis net daai oranje maxima wat die robbe daar teen die kus op hol jaag wat hom uitstof. Goeie werk Charl.
Ek dink "NATKAT" werk daar in die Eikestad mall, want hy/sy staan elke dag daar reg voor die ingang. Jy kan nie op die foto sien nie, maar dis 'n CEY nommerplaat, natuurlik.
Parkeer Natkat ook elke dag soos 'n doos? Dalk vir hom/haar 'n notatjie los…
LOL Snake head. I want one.
NATKAT se julle. hmm Dit verduidelik die streepe oor die dak.
Party mense versamel spoed kaartjies maar daai bra met die swart kar versamel blink goed. Kraaie doen dieselfde…
Ekt een oggend die "NATKAT" kar af geneem op pad werk toe Somerset na Stellenbosch, het vergeet daarvan. Dis actually 'n dude wat dit gery het.. FFS
Voel sommer baie ge-eerd want my vrou is van Taichung, Taiwan, en daai SAABer is geen vreemdeling; PLUS ons het net die ander dag met Natkat hier in Skelmbos (my eie tuisdorp waar ons tans lang-vakansie hou) kennisgemaak – die man het in die verkeer langs ons gesit met harde techno op sy system, en die tjorrie se agterste wiper het so ge-tril-tril-tril op die maat van die bass!