Vanaand op Top Gear (DSTV channel 120, 20:00) jaag Jeremy Clarkson met 'n Mustang oor Europa. Die outjies van julle wat nou al oor die jare Top Gear volg sal weet dat die Top Gear team gereeld moerse wilde races oor Europa het terwyl hulle public transport dice. Elke keer is die kar deur Clarkson bestuur en hy het sover nog elke keer gewen, maar sedert hulle laaste dice het public transport heelwat fokken vinngier geword…
Hier is 'n voorsmakie van vanaand se episode:

Onthou om vanaand se #TopGearSA pop-up op die screen dop te hou. Antwoord die vraag en jy kan trip Durbs toe wen vir jou en 'n tjommie in Junie. Vlugte en hotel ingesluit, asook tickets na die TopGear Live show.






4 Comments
kan jy dalk die Top Gear reminders vroeër in die dag post. ek vergeet elke fokkin week om te kyk want ek sien nie die posts later in die middag nie. asamblief
Ja fok, sorry bra. Ek het toe fokken self ook vergeet om dit te kyk. Simpel poes ek.
Eenvoudig, mense: die rykgatte met PVR moet die goed net reg program, en die ander fokkers wat heeldag WKJ sit en lees het mos duidelik genoeg tyd op hande om 'n Outlook file vir die res van ons hardwerkende mense te maak, wat nie tyd het om heeldag lang sinnelose kakstories op die Internet te sit en skryf nie…
Is dit net ek of het multichoice weereens opgevok? Mr bean wys dan in top gear se plek?