fokken-zef-videos

Hoe om te rap… vir Jesus

In Fokken Main Videos deur griffin9 Eiertjies

Hierdie is heel moontlik die beste YouTube video wat jy ooit vandag  sal sien.

Die laitie wat die video gemaak het reken: I helped my pastor make this music video when I was in high school. Thought you guys might get a kick out of it! May the Lord bless and keep you. :)

Natuurlik, ou. Check hoe rap die pastoor "Jesus Christ is my nigga". Jy kan hierdie kak nie koop nie. Goud.

Deel met jou tjommies!
griffinHoe om te rap… vir Jesus

Comments

  1. PI

    Nee fok daai ou man se headphones is nie eers ingeplug nie, maar die ou tannie het SWAG YOLO!! Hahaha

  2. Mop

    Mmm – lyk vir my soos iets wat op Tim & Eric Awesome Show sal wys.

  3. Bolzeye

    OH MY FUCK! daai grys omie lyks soos Mary se mal boetie in There's Something about Mary…en die fok alleen weet…darm het hy nie een of ander snaakse gel in sy hare nie….en daai tannie is befok!

  4. #1 Pisscatt

    Fok tog fok fok fok !!!  Dis nou hoe belaglik religion is…. dis 'n siekte wat die mens nog erger getref het as die black death !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  FOK !!!!!!!!!!!!!

  5. Lejaun

    Jesus is my nigga? Give me the other cheek? WTF
    En dan moan die mense oor Die Antwoord. Why?

  6. Bloubal

    Daai boemmie in die agtergrond is die beste. Hy laaik daai love cap in sy gat. Only in America.

Gooi Comment