Maybe.. nee wag, fok. Laat ek eerder my bek hou…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




20 Comments
Dit was ongemaklik. Nick Naks was my gunsteling shoo wah girl.
0.55 – dit lyk of daai baardbek sy piel teen Frans Houg se hol skuur. Nee wag, dit lyk of almal teen almal se holle skuur. Superman Pierre is so vinnig, jy kannie eers sien hy skuur sy piel teen sy eie hol nie.
Altyd gewonner hoekom die song "Stand In Front Of Me" genoem is.
Vir die Blue Skuurders, kan ek maar net herhaal wat my oom Sakkie gesê het toe hy hoor Wilma is op die paal: "Dis nou mooi. Dis nou fokken mooi!"
Ek dink dis befok
En daar fok jul my maandag nog verder op. Nee wag, my maand. My girl het my eergister gelos, en my bike het gister gebreek, maar die is erger as dit tesaam. Fok. Nou moet die Lions nog net pitch met a "Forget us not" trane trekker.
Look on the bright side – Goddank hulle het ten minste nie besluit om die song te doen in daai BPP-kleur kit van hulle nie…
MY Fok regte klomp dose!!!! Fok kan iemand nie vir hul voor die tyd waarsku hul bliksem hul name totaal en al weg!!!!!!!!!!! lmpa!!!!!!!!!! regte klomp fokkkkkkkken tappits
Uhm…. ja wel ek is 'n bloubul, sal ALTYD wees, maar die gefokkensingery maak my moeg !
Ek wonder hoeveel het hulle hulle betaal vir hierdie? Dis seker die meeste wat iemand al betaal is om kak te sing – behalwe nou vir Jurie Els.
Lekka Bulle!!!!!!
this just gave me cancer
Jesus wept
Wonder ek nou of hulle die gaan sing voor game soos die All Blacks die haka doen. Hoop nie so nie, want niemand gaan fokkel skrik vir hulle nie! Dankie tog vir die Bulls Babes!!!
WTF. Dis erger as "Zanger Rinus: 'Met Romana op de scooter'" Regtig. So bly ek skree vir hulle nie.
Dit is so fokken gay soos kan kom…..klomp fags!!!
Lyk of Mornetjie homself gate uit geniet…..DIT is hoekom ek nie vir die fokken pink ladies skree nie!!!
Goeie fok, nee. Ek het hulle kak spel die laaste jaar of twee gevat. Ek het daai pienk hempies gevat, maar hierdie kak breek die donkie se rug. Ek gaan nou sommer vir die EP Kings skreeu. Ek like sommer nou vir Puke Watson en sy pa meer na hierdie kak song. Loftus is toe al die tyd 'n moerse kas. Kyk wie klim almal uit die kas uit.
weet jy ons ander provinsies doen ook enige iets vir hulle suporters om die stadiums vol te kry soos byvoorbeeld om goeie rugby te speel nie vir mekaar te sarrie na hulle n pakkie viagra gesnuif het om die baard hare styf te maak nie
Ek kon nie verder as 1 minute kyk nie, fok dit is af.
Patetiese pot snot.
Ek kan dit nie fake nie. Ek fokkieng HAAAAAAT die bulle……. MAAR hierdie was poesnice.