Gooi mielies!

Die fok weet, Maandae is nooit lekker nie. Jy is nog half deur die kak van die naweek en sit in 'n waas by die werk en wens dis least al Donderdag sodat jy die naweek se asem kan ruik. Dan kom ons nog en gooi jou met hierdie left-hook. Hierdie is een van die vreemdste videos ooit. Nee, ons weet ook nie. Laat weet maar of dit jou laat beter voel of jou Maandag nog verder opgefok het. Ons gee op…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

16 Comments

  1. Bolzeye
    Posted February 11, 2013 at 7:59 am | Permalink

    kyk…daar was fokol fout met my dag tot ek die kak gekyk het nie…wat 'n klomp tos!

  2. Ennes
    Posted February 11, 2013 at 8:41 am | Permalink

    Dis nou wat gebeur as jy vir Kinders in die Vrystaat vir die eerste keer ACID gee! Wat die Fok?

  3. Skenier
    Posted February 11, 2013 at 9:08 am | Permalink

    Fok. my. Dit moes n kak stadige naweek in die mieliedriehoek gewees het.

  4. fief
    Posted February 11, 2013 at 9:41 am | Permalink

    ek het sopas wat gekyk?

  5. Zaber
    Posted February 11, 2013 at 10:15 am | Permalink

    Fakkat, daai goed het verseker Krokodil (wat so paar weke terug hier op WKJ verduidelik was) misbruik…..

  6. Poen
    Posted February 11, 2013 at 10:54 am | Permalink

    hoe de fok kan ek die kak ongesiend kry … my maandag het van tos tot super tos gegaan 

  7. potplant7
    Posted February 11, 2013 at 1:20 pm | Permalink

    Fokkit, seker wat gebeur as plaas marabse a knockoff version van 'n tipe GoPro vir krismis kry en hulself lelik misgis met die hoeveelheid salvia wat hulle roek.Seker gelykstaande as om te trip met diegene van The Hills Have Eyes. Slegte tye 

  8. M
    Posted February 11, 2013 at 2:30 pm | Permalink

    Wat 'n klomp kak

  9. Rooimier
    Posted February 11, 2013 at 3:18 pm | Permalink

    Lekker! Dis my nuwe ringtone!

  10. #1 Pisscatt
    Posted February 11, 2013 at 4:46 pm | Permalink

    WAT
    DE
    POES
    KYK
    EK??????????????
     
    Jississssssssssssssssssssss !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  11. Willem Wikkelspies
    Posted February 11, 2013 at 6:34 pm | Permalink

    Jy sien. Dis nou as mens leeuloop vertaal in al 11 nationale taale dan gebeur die kak…

  12. Prof. Bokdrol
    Posted February 11, 2013 at 7:15 pm | Permalink

    Makaber – fokken makaber. Maar steeds prikkel dit my braakrefleks so 'n breukdeel minder as een van André van Wyngaardt se maakmysiek videos.

  13. Die Vrotkol
    Posted February 11, 2013 at 8:37 pm | Permalink

    Watse kak is die ? An nee fok !

  14. Vlaknaai
    Posted February 11, 2013 at 10:28 pm | Permalink

    Die marabse het verseker krokkenoster of iets met n ou beesnaald in hul are ingespuit …  Praat van n makebere nat naai ! 

  15. Bokbal
    Posted February 11, 2013 at 11:11 pm | Permalink

    Whahahaaaaaaaaaaaaaaa
    .
    Waar kan mens die kak koop wat diè dudes ingekry het?
     

  16. Verbaas
    Posted February 12, 2013 at 11:41 am | Permalink

    Fok dit lyk soos die Swahili weergawe van Enter the Ninja.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">