wen-sonbrille

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Kompetisie deur griffin18 Eiertjies

Check, dis nogsteeds kakwarm oor die meeste van ons land. Daar is nog baie ure in die son oor om te baljaar, so vandag sort ons julle uit met sonbrille up for grabs. Onthou ook om jou tickets te koop vir die “Watkykjy Druk Hom Innie Rooi!” party in Pretoria. Dit gaan kaklekker wees! Tickets hierso besikbaar: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1605. Hierso is die Facebook event ook as jy meer info soek: https://www.facebook.com/events/478153152233567/

Dis nou genoeg gepreek vir een dag. Dis naweek, my chinas. Kom ons fokken duik!

wen-sonbrille

Vandag duik ons met komplimente van SmartBuyGlasses.co.za. Jy kan ‘n stel designer sonbrille wen van tot en met R1,000. Brands sluit in Ray Ban, Tiffany & Co, Bvlgari, Chloe, Gucci, Michael Kors & Miu Miu.

Om te wen, klap die Rafflecopter entry masjien hieronder. Dit werk op ‘n punte system. Hoe keer punte, hoe makliker wen.

3 punte: Gooi ‘n link na jou favorite brille op SmartBuyGlasses.co.za in die comments
1 punt: “Like” SmartBuyGlasses ZA op Facebook
1 punt: Volg @SBG_ZA op Twitter
2 punt: Tweet oor jou favorite stel sonbrille van SmartbuyGlasses

So fokken maklik soos dit.

a Rafflecopter giveaway

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Klipkyker

    Te moer met die die brille, wat moet ek doen om die Cherry to score?

  2. Skadu_Apie

    Ek stem daar saam met jou Klip… dai baie baie baie mooi tieties kan maar op my ogies kom le i.p.v die sonbril. Lekker naweek manne en maninne!!

  3. ekke

    Fok die sonbrille kry eerder n girl wat haar bobejaan brille sal skenk.

  4. Prof. Bokdrol

    Fokkit…wat 'n kunstig saamgestelde prenkie met 'n fyn balans van sideboob, underboob, asook goeie ou full-frontal wet T-shirt TIETE!

Gooi Comment