Check, dis nogsteeds kakwarm oor die meeste van ons land. Daar is nog baie ure in die son oor om te baljaar, so vandag sort ons julle uit met sonbrille up for grabs. Onthou ook om jou tickets te koop vir die "Watkykjy Druk Hom Innie Rooi!" party in Pretoria. Dit gaan kaklekker wees! Tickets hierso besikbaar: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1605. Hierso is die Facebook event ook as jy meer info soek: https://www.facebook.com/events/478153152233567/
Dis nou genoeg gepreek vir een dag. Dis naweek, my chinas. Kom ons fokken duik!
Vandag duik ons met komplimente van SmartBuyGlasses.co.za. Jy kan 'n stel designer sonbrille wen van tot en met R1,000. Brands sluit in Ray Ban, Tiffany & Co, Bvlgari, Chloe, Gucci, Michael Kors & Miu Miu.
Om te wen, klap die Rafflecopter entry masjien hieronder. Dit werk op 'n punte system. Hoe keer punte, hoe makliker wen.
3 punte: Gooi 'n link na jou favorite brille op SmartBuyGlasses.co.za in die comments
1 punt: "Like" SmartBuyGlasses ZA op Facebook
1 punt: Volg @SBG_ZA op Twitter
2 punt: Tweet oor jou favorite stel sonbrille van SmartbuyGlasses
So fokken maklik soos dit.





18 Comments
Te moer met die die brille, wat moet ek doen om die Cherry to score?
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/D&G/D&G-DD6075-064/8G-98419.html
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Ray-Ban/Ray-Ban-RB3475Q-Polarized-112/53-155599.html
Ek stem daar saam met jou Klip… dai baie baie baie mooi tieties kan maar op my ogies kom le i.p.v die sonbril. Lekker naweek manne en maninne!!
Fok die sonbrille kry eerder n girl wat haar bobejaan brille sal skenk.
Fokkit…wat 'n kunstig saamgestelde prenkie met 'n fyn balans van sideboob, underboob, asook goeie ou full-frontal wet T-shirt TIETE!
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Ray-Ban/Ray-Ban-RB3211-003-8G-16209.html
Whoa awe…..cool brille
My Fav: alturl.com/q43w8
fok die brille , lekke goose , ekse !
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Ray-Ban/Ray-Ban-RB3211-003-8G-16209.html
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Smith/Smith-VANGUARD-D28/AG-96031.html?sd=1
Die brille is kak gevaarlik! Skiet met so stel daar!!
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Ray-Ban/Ray-Ban-RB2140-Original-Wayfarer-Polarized-901/58-23712.html?sd=1
nice goose!!
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Persol/Persol-PO0714-Polarized-24-57-108695.html
I need these!
Love the glasses
Love the girl as well
http://www.smartbuyglasses.co.za/designer-sunglasses/Gucci/Gucci-GG-3100-S-H7X-74346.html