Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Ons sou vandag iets cool weggegee het, maar die ouens het op hulle ore gesit. Anyway, Sonny Tril Williams het Francois Botha ge-rob met daai boxing match so rukkie terug. In fokken tien rondtes? Wat het van twaalf geword? Lekker fokken unfair.

Maar kom ons hou op huil daaroor, want dis naweek en ons word verplig om jou te vertel om te fokken duik.

smokkel-smarties

Hierdie post is 206 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,426 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!