Dis naweek, kom ons fokken duik!

Kom ons val sommer met die huis in die deur, of is dit nou anders om? Joseph is hierdie week se gelukkige wenner van 'n smaaklike ete by Dros in Northriding. Moenie jou six pack Heineken vergeet voor jy waai nie en onthou om jou swaer saam te vat. Kink of die ou se hart effens kak vreet. Hopelik cheer dit hom op. Jirre, ons het goeie harte…

Ons gaan nie verder doekies omdraai nie – dis naweek en jy moet by die fokken huis of 'n bar uitkom. Daar is groot krieket op die kassie. Laat jy fokken duik!

dis-naweek,-kom-ons-leeuloop

Ons duik vandag met komplimente van Blink Stefanus, So rukkie terug het die Washington Post in hulle broeke gekak oor sy vorige bier advertensie. Toe maak hy spesiaal 'n nuwe video vir hulle:

(As jy info soek oor Blink Stefanus se bier, stuur 'n e-mail na stef@blinkstefanus.co.za.)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

6 Comments

  1. #1 Pisscatt
    Posted February 1, 2013 at 4:21 pm | Permalink

    Hier   poesie poesie !!!

  2. Belhamel
    Posted February 1, 2013 at 5:32 pm | Permalink

    Dis nou 5 giftige katte waarvan 4 sal kak as ek hulle in die hande kry. 

  3. Jan
    Posted February 1, 2013 at 8:49 pm | Permalink

    Stupid Washington Post, ek het daai situasie al hoeveel keer in Amerikaanse movies gesien. Kan so vinning dink aan Me, Myself & Irene, 3 swart babas nogal by 'n midget.

  4. Prof. Bokdrol
    Posted February 2, 2013 at 9:16 am | Permalink

    Die Yanks is 'n fokken verwarde nasie – Al Qaeda hoef eintlik fokkol te doen, teen die tempo dat die precocious brats wat hulle grootmaak die res van die bevolking opfok is daar oor 'n paar jaar niemand meer oor nie. Maar nuuuheeehhhhhh, dis mos nie belangrik nie, kom ons gaan bekak ons Jockey oorsee oor 'n bieradvertensie in 'n land wie se kultuur en humorsin ons fokkol van verstaan. Die feit dat die Yanks in die 21ste eeu nog, tweekeer namekaar nogal, 'n doos soos George Dubbya Bush ingestem het vir president vertel vir jou alles – maaindyoo, die fok weet wat sê dit oor ons dat 'n doos soos Zuma in gestem het…

  5. Charis
    Posted February 7, 2013 at 12:38 pm | Permalink

    Ek soek n ou foto " dis naweek kom ons fokken duik, eina my koek" foto

  6. Jissis Jannie
    Posted February 10, 2013 at 10:38 pm | Permalink

    Joh, laaik daai gesnoeide bossie!
    @ Charis
    Bedoel jy die een?
    http://www.watkykjy.co.za/2012/04/dis-naweek-kom-ons-fokken-duik-71/

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">