'n Jagter se haelgeweer word deur ‘n sterk wind omgewaai.
Dit gaan af en skiet hom in sy geboortemasjien se area.
Die dokter sê, "Ek het goeie en slegte nuus. Goeie nuus: Min skade aan jou knaters, het al die haelkorrels verwyder."
Jagter: "Wat kan die slegte nuus dan wees?"
Dokter: "Daar is egter skade aan jou meneertjie, hy het ‘n paar gate in. Ek sal jou na my suster verwys."
Jagter: "Dit klink nie te erg nie, is jou suster n plastiese chirurg?"
Dokter: "Nee – sy speel fluit in die Johannesburgse simfonieorkes en sy gaan jou leer waar om jou vingers te plaas sodat jy nie in jou oog pis nie…"
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Die Antwoord – Cookie Thumper (Official video & lyrics)
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Jocks in die Bushveld
- RAM FKN JAM Vol. 13 – Children of the Grave
- ‘Do not shag any bandmates’ wives. Trust me, not good.’ – Wat Kyk Jy? interviews Kings of Chaos
- Take me down to the GrandWest City: Kings of Chaos live in Kaapstad
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Jags Jannie on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Klitsie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
- Werner on Laasweek se zefspotters
- Bokbal on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Belhamel on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Willem Wikkelspies on Sondag. Skêre met skietgoed.
-
-




5 Comments
Moerse snaaks ouens hou so an!
En nog nie een oscar pistolius grappie nie !
Die grap is seker ook pis snaaks vir die viktoriaanse puisiepiele.
Vlalkkes moet asb niks in my kommint lees nie.
hahahaha skerp Bokbal , fokken skerp se ek jou .
HAHAHAHAHA