Vandag se episode is op 'n moerse hangover aanmekaar gesit met snot en seaweed: Steve Hofmeyr en sy goose sit so bietjie vas met mekaar, so op Valentine's Day. Dit lyk nie of dit goed gaan met hulle verhouding nie. Shame.
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Hoenderkop on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Vlagman on Kortbroek se Bokspan
- TANK on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Vingerinhol on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- vaakboef on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-




8 Comments
Gods, sy moet fokken deeglik gatvol wees as sy Meyerton toe vlug!
Fok weg!
Jy weet ek het net twee onderbroeke!
Net een ding kan 'n bizarre Donderdag beskryf en dis Oscar Pistorius.
Wat the fuck went through your mind, boet?!?!?!?!?
Prof, ons ou dorpie staan nie regtig uit op die map nie, maar die feit dat alles nogal redelik goed en effektief werk hier by ons irreteer nogal die blou pis uit die ANC uit. Dit alleen maak dit nogal lekker om hier te bly.Selfs Verwoerd weg en die Laerskool se naam moet al verander.
Prof ek wil oor verdere advies inwin uit jou 101 handboek, in Vereeniging (Griff se vallei) staan Houtkop weg se naam nog soos n piel styf in n std 9 biologieklas..
Ekke, jy het duidelik die deel in hoofstuk 3 van my PP101 manual misgelees…kyk op bl. 142: "Intonasie en Uitspraak: 'n Basiese Gids tot Pretensie." Dit was 'n moelike een maar ek het die hulp van 'n kontsultant uit Kaapstad se Southern 'Burbs ingeroep. Ek ken dit al die jarre as "Mei-jirrr-tinnn" en vandaar seker die gepaardgaande image issues – volgens my kontsultant kan mens dit wel uitspreek as "Mah-huhhr-turn" wat alreeds 'n 200% beter PR job met die naam doen. Hy is egter redelik seker daar is fokkol wat mens vir Houtkopweg se image kan doen…behalwe om dit dalk te herdoop na "Jacob Zuma Avenue…"
Prof, ek dink jy moet daai handboek bemark! Dankie vir jou konsultant se moeite en ek sal daai laaste deel in gedagte hou vir die toekoms. Waar is Dr Onk dat jou nou so ver moet gaan om advies in te win?
Sorry dudes, maar hierdie was die kakste video ooit, gewoonlik lag ek my kont af vir die goed, die keer niks….
Better luck next time :)