Bizarre Bedonderde Donderdae – Rolskaatse

In Bedonderde Donderdae deur griffinRek jou bek

En so neuk ons maar weer aan… Fokken laat soos gewoonlik.

In vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae: Twee laities dink hulle is heavy cool met hulle kattekwaad maar hulle is actually net fokken lame. Watse kinders trek nog toutjies regop voor meisies om neer te slet wanneer hulle rolskaats ry? Kinders uit 1910. Dis wat. Gelukkig is die meisie se pa 'n polisieman. Hy sal die klein kak uitsort…

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Rolskaatse

    Gooi Comment