Bizarre Bedonderde Donderdae – Coke Fest

In Bedonderde Donderdae deur griffinRek jou bek

Nee, dis nie Coke Fest met Metallica in 2003 nie. So paar manne probeer om 'n drug deal aanmekaar te slaan in 'n bra se kitch sitkamer iewers in voorstedelike Johannesburg. Kompleet met die cocaine wat in 'n violin case gesmokkel word. Hierdie is actually 'n scene uit Die Swart Kat, daai kinderreeks uit die 80s uit.


En vir die van julle wat hierdie gemis het – ons het Maandagoggend gou iets by Oppikoppi se kantoor ook gaan afneem…

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Coke Fest

    Gooi Comment