Bizarre Bedonderde Donderdae – Angry Birds

Hierdie Donderdae videos raak al hoe tighter om elke week uit te kak. Maybe moet ons julle bietjie 'n beurt gee een of ander tyd om te sien waarmee julle opkom. Sal maar check… Anyway, hierdie week se episode het dit net-net voor tjailatyd gemaak. Vat hom soos hy kom…

Die army maak mens mal. Hierdie arme blaar skiem hy is besig om 'n spul Angry Birds se eiers te versamel om te verkoop. Boonop probeer hy sy baas ook convince dat hulle poesryk sal word met hierdie storie. 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Klipkyker
    Posted February 28, 2013 at 6:19 pm | Permalink

    Nee fokkit Griff, ons sal nie kan verbeter op jou kreatiwitiet nie.  In elk geval sal ons net tiete afneem en dit sal net een groot fopkop wees……!

  2. PK
    Posted March 1, 2013 at 6:48 am | Permalink

    Nice sound touch daar toe die jeep reverse……

  3. Bokbal
    Posted March 1, 2013 at 1:21 pm | Permalink

    whahahahaaaaaaa. Ek laaik die een stukkend.
    .
    I kid you not. Toe daai Willis reverse hahaha kom die worshond al blaffende  teen die trappe af om die vullislorrie te gaan poes. Fokken dom worshond. Hy behoort darem teen die tyd te weet dat die vullis dudes net op Maandae kom.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">