Alen the singing car guard

In Fokken Main Videos deur griffin9 Eiertjies

OK, ons post sommer die bra se videos. Dan sal julle hopelik ophou om dit 100 keer vir ons te mail:

Deel met jou tjommies!

    griffinAlen the singing car guard

    Comments

    1. Ennes

      Hey, die bra sal onse eie Idols once wen, die kwaliteit van die show is anyway so bra K@K, dat hy hom sommer sal wen met die auditions!

    2. Rooimier

      Goed om te sien hierdie ou kom bietjie in die kalklig…

    3. #1 Pisscatt

      aag nee fok…. haasbek kak musiek,.,,,,  nee ek dink hy moenie sy dayjob enige tyd ou quit nie.  Djy skiem !

    4. Prof. Bokdrol

      Aansienlik meer musikale talent as André van Wyngaardt…

    Gooi Comment